MEER NUUS
- Kry nou al jou kind se skoolklere vir 2012 by Creative Clothing. Kwaliteit skoolklere teen die beste pryse in Delmas. Lees meer ...
- Opgedateerde inligting en pryslys vir GYM 2000. Lees hier ...
- Zalan-Marie Kwekery (Vintage Café) se nuwe plant voorraad het sopas ingekom! Maak gerus 'n draai en kom kyk na die groot verskeidenheid nuwe plante.
- MICA Hardeware het verhuis na die ou MOTREK-OOS gebou, oorkant Checkers gebou in 3de straat. Sien nuwe kontaknommers ...
- Alle belangstellendes van gemeentes, onderwysers, jeugwerkers en ouers!! Die volgende EE3 Klinieke word aangebied by die verskillende gemeentes – dit is lewensverrykend! Lees meer ...
- Delmas Ringbal Klub het weer begin oefen! elke Dinsdag en Donderdag 18H15 tot 20h00, Laerskool Delmas.
- Tuscany House Cosmetic Dental Practice. Innovative approach to Dentistry now available in Delmas. Have a look at this ...
- Normans Hardeware spog nou met sy eie webwerf! Vir kliënte se gemak kan hul nou aanlyn gaan kyk na voorraad en spesiale aanbiedinge. Bestel direk vanaf webblad. Kyk hier ...
- Nesher Privaatskool - Aansoeke word ingewag vir Grd 2/Grd 3 onderwysers. Kwalifikasie & ondervinding 'n vereiste. Klein klassies vir individuele aandag. Skakel vir onderhoud.
- Good news for Delmas. Read more ...
- Doen nou jou eie Akriel of Gel naels in die gemak van jou huis met Planet Nails se "Nail Kits". Kyk hier ...
- Delmas Jeug Aktiwiteite vir 1ste kwartaal. EE3 Opleiding, Kinderberading, Mispha Kamp, Spelterapie. Lees meer ...
- Die week van gebed by NG Kerk Sundra begin Sondag, 22 Januarie 2012 om 18h00 en dan van Maandag, 23 Januarie 2012 tot Donderdag, 26 Januarie 2012 om 19h00. Almal is baie welkom. Vir enige navrae skakel Marinda by 0837551039
- Es A Bella Photography bied nou haar dienste aan in Delmas! Kyk hier ...
- What is happening at Born 2 Care? Read more ...










