A.J.M Accommodation
Veblyf word aangebied in 9 en-suite kamers. Elke kamer het ‘n enkel en of dubbelbed. Kamers het verwarmers, TV’s met geselekteerde kanale, koffie en teemaak geriewe. Kamers word daagliks gediens, naweke en openbare vakansiedae ingesluit.
Gemeenskaplike geriewe sluit in: Lapa met ‘n TV en Jacuzzi. Wasgoed dienst teen ekstra koste is beskikbaar. Eet area beskik oor ‘n yskas en mikrogolf. Veilige onderdag parkering word voorsien.
Die plaas beskik oor 24 uur geslote kringtelevisie asook ‘n sekuriteitsbeampte wat op ‘n gereelde basis die plaas patroleer.
Contact Information
Address Details
Plot 241, Modder East Orchards, Delmas, 2210
Phone: 071 607 8072 / 082 973 7214
E-mail: charlene.pevrett5@gmail.com