De Rust Guesthouse
As u op soek is na netjiese, rustige, huislike en ontspanne akkomodasie, is ons die regte plek om aan te klop. Ons gastehuis is gelee in ‘n landelike gebied, te Eloff. Ons streef daarna om egte boere gasvryheid en vriendelike diens aan ons kliente te lewer en u welkom te laat voel. Ons spyseniering beloof eg boere kos te wees soos van ouds.
Ons akkomodasie sluit die volgende in : Dag / Maand tariewe, 3 Tenvolle toegeruste Selfsorg – eenhede, Ekstra ablusiegeriewe vir groter groepe, Wegneemetes en kospakkies kan gereel word, 3 x Dubbelkamers met deelgeriewe, Mini onthale (50 mense), Daaglikse skoonmaakdiens, Wasgoed kan gereel word,
Vir ontspanning is daar die volgende geriewe beskikbaar:‘n Ontspannings leefarea met vol DSTV, ‘n Gesamentlike Koffie / Tee stasie ten alle tye beskikbaar, ‘n Swembad, Braaigeriewe, Lapa, Pooltafel en Pyltjiebord,Veilige Parkering
Contact Information
Address Details
Cnr Maureen and Josue Str, Eloff, South Africa
Phone: 082 682 2905 / 071 991 613 Fax: 086 538 1175
E-mail: derust@exclusivemail.co.za