Komsla-Aphier Gastehuis

Kom ontspan by Komsla-aphier Gastehuis en geniet die gasvryheid en samesyn by ons swembad en lapa. Ons is 8 km vanaf Delmas. Beskikbaar: 4 dubbelkamers met eie badkamer. 1 Enkelbed kamer met 2 enkelbeddens. Wi-Fi. Vanaf 2 Februarie is daar aandetes beskikbaar. Skakel Minda Gouws vir meer inligting. Publiek is welkom om heerlike aandetes by die Gastehuis te geniet. Besprekings noodsaaklik.

Rating ( 0 rating )

Rate this Business

Contact Information

Address Details

Kathleen st 168, Eloff, Delmas, South Africa

Phone: 076 153 2421



Contact Details

  • Name Komsla-Aphier Gastehuis
  • Full Address Kathleen st 168, Eloff
  • Phone 076 153 2421

Compare

All for Joomla All for Webmasters