News

NG Delmas Wes hou DankOffer LenteFees!

Dagboek 31 Augustus 2019 en kom kuier lekker saam. Kyk hier … 

Weet die wêreld daar buite van jou dienste & produkte?

|| The man who stops advertising to save money is like the man who stops the clock to save time … “Thomas Jefferson” || In ‘n ekonomiese moeilike klimaat is dit moeilik om kop bo water te hou … weet die publiek daar buite van jou dienste en produkte? Indien nie …  Adverteer jou besigheid op www.delmasmall.co.za vir so min as R180/maand. Hierdie unieke webblad spog met meer as
15 000 besoeke daagliks van oral oor die wêreld.   Stuur vandag nog ‘n e-pos na info@delmasmall.co.za vir volle besonderhede oor advertensie opsies.

Delmas Optometrists

Pakkage Deals @ Delmas Optometrists. (Click here to see deals …) Phone us for an appointment today 013-665 3779 ” Vision is the art of seeing the invisible”

Don’t get left in the dark in Delmas

Special at Hinterland Delmas till 31 July 2019. Click here to see full promotion …

4 Seam Guesthouse – Delmas

State of the art architecture and modern finishes are experienced in the 16 bedrooms that are on offer for the business traveler who needs a secure, comfortable and dignified experience after a long day at work. Read more …

Vroue oggend – Lewende Woord Delmas

Soos die vorige jare, gaan hierdie jaar se Vroue oggend weer baie spesiaal wees. Bespreek sommer vandag al jou en jou vriendin/ne en ma se plek! Kyk hier … 

Daar is net een plek in die hele wye wêreld wat net aan jouself behoort, en dis jou kop – jou gedagtes …

Met dank en erkenning aan “hekelwoorde van my hart”  Lees die volle stuk hier … 

Creative School Uniforms – Spaar 20% op alle skoolklere

BELANGRIK …  SLEGS KONTANT!  GEEN REKENING, LAYBUY OF REëLINGS!  Kyk hier … 

Water beskikbaar by SSW vir areas in Sundra & Eloff wat tans sonder water is.

Water beskikbaar by SSW. Ons is by Plot 1, op die hoek van Weg 8 & R555, Eloff. Enige tyd tussen 08h00 en 16h00. Kontak my as jy na ure wil volmaak. Bring net eie kanne of tenks. Ula 0827776580

Dankie Suzaan van Eeden

‘n Groot dankie aan Suzaan van Eeden vir die pragtige foto’s wat sy van Delmas en omgewing geneem het. Delmasmall.co.za gebruik dit met trots as hoofblad foto’s. Probeer verby al die negatiwiteit wat oor ons koppe hang kyk en kyk met nuwe oë na ons mooi omgewing en wees dankbaar vir God se genade en liefde wat ons elke dag omvou. Kyk hier …
IMG 1857
IMG 1857
Orientation: 1
« 1 of 13 »

Classifieds

We specialize in Car Seats, Sofas, Taxis, Buses, Upholstery, Toney Cover & many more.
Vir al jou Annique Gesondheids en Velprodukte kontak Ria vd Hoff – 082 928 4317  of e-pos : info@delmasmall.co.za
TREATED TIMBER POLES now available at SSW Signs & Reflective! Timber Poles are ideal for Lapa’s, Construction, Fencing, Structures, Signage
Die SAVF Diensbestuur beskik oor breekware, tafels, tafeldoeke, glase en overlays om te verhuur. Alle fondse geïn deur die Diensbestuur

Careers

Advertisers

Delmasmall.co.za Business Listing





Sorry , No result found !

Advertise your business on this site and be sure to get a footprint on the very fast growing information highway.

Free

Signup for your free account.

Register Now

Compare

All for Joomla All for Webmasters