Steek my voelers uit vir nuwe werk

Posted by
For job_post
Contact Seller
Click to see phone number
Price
Rneg
Report This Ad
You must Login to report here.
Share this ad
Steek my voelers uit vir nuwe werk.  Ek het ondervinding in: 1)  sekuriteits bedryf  */- 26 jaar (reaksie/alarm/supervice).  2) Bouwerk/kaste insit en teelwerk.  3) “mecanical op trokke. 4) drywers Werk huidig vir n maatskappy in Van Dyk park, maar bly in Eloff.  Hul is in die boubedryf (komplekse/woonstele/teelwerk/kaste insit) asook vervoer bedryf.  Ek onderhou die trokke en masjien, dit stil is dan supervise en help ek met insit van kaste/teel werk en materiaal aankope.  Ek is gesond, wil werk, kan werk en vra vir n kans, altyd bereid om te leer.

Compare

All for Joomla All for Webmasters