Terms and Conditions
Gossip on DelmasMall

Terms and Conditions

Ā© Copyright in the design and contents of this web site is the property of DelmasMall.co.za, excluding the copyright in contributions from contributors. DelmasMall.co.za aims to create an online platform for the publishing of contributions by visitors to DelmasMall.co.za.

The opinions and contributions to this web site is their own and does not necessarily reflect the opinion of the reduction and publishers of DelmasMall. DelmasMall can unfortunately not guarantee that this service is uninterrupted or error free and that users that uses this information, do so at their own risk. Private View Marketing, WebCreateZ, and the reduction and publishers of DelmasMall accept no responsibility for any direct or indirect loss or damages resulting from contributions from this service.

Terme en Voorwaardes

Ā© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webwerf behoort aan DelmasMall.co.za, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die skrywers wat sodanige bydraes verskaf. DelmasMall.co.za streef daarna om 'n aanlyn platform te skep vir die plaas van bydraes deur besoekers aan DelmasMall.co.za.

Die menings van bydraers tot hierdie webwerf is hul eie en weerspieƫl nie noodwendig die mening van die redaksie en uitgewers van DelmasMall nie. DelmasMall kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Private View Marketing, WebCreateZ, en die redaksie en uitgewers van DelmasMall aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie.

Business List

Links / Skakels

@2009 Terms and Conditions - site map