Thia Pretorius Oudioloog B Log (Komm Patalogie)
Praktyk nr.: 8208239
Thia Pretorius is 'n gekwalifiseerde oudioloog wat opgelei is om gehoorverliese by babas, kinders en volwassenes te identifiseer. Sy bepaal verder die aard, graad en omvang van die gehoorverlies en beveel dan die toepaslike behandelingsopsie aan. Gehoortoetse word ook gedoen.
Sien foto's van die nuutste gehoorapparate / See photo's of modern hearing aids ...
Kenmerke en nuwe tegnologie in gehoorapparate. Lees meer ...
Thia Pretorius is a health professional who diagnose, test for and help people compensate for hearing problems. Hearing tests also available.