
Come and visit B Beautiful for a pamper experience you will never forget.
Bridal packages available, anneversary specials, eyelash extentions, mani- & pedicures, facials & massages.Avroy Shlain products available to order.
See our Spring Specials ... / Sien ons Lente aanbiedinge ...
By B Beautiful word jy bederf soos nog nooit tevore nie.
Bruidspakette beskikbaar, Spesiale geleenthede soos huweliksherdenking pakette, Oogwimper verlenging, Manikuur- en pedikuur behandelings, gesigbehandelings, maserings. Avroy Shlain produkte te koop en kan bestel word.
Cosmo Slimming is 'n dieët wat WERK, dis maklik en binne almal se bereik wat gewig WIL verloor. Die dieët het min voorbereiding en kan in enige huishouding toegepas word. 'n Mens verloor nie slegs kilogramme nie, maar ook sentimeters elke week. Klere wat maande laas gedra was, pas nou en sit gemaklik. Dit bevorder jou energievlakke, lewensuitkyk en jou selfbeeld!!!
Produkte is ingedien by mediese raad.
Kliniek word op Donderdae aangebied deur Louise Tromp, die eienaar van Cosmo Slimming Solutions, by Dr Elize Olivier se spreekkamer in Delmas (h/v derdestraat en vierdelaan)
Salon Romanica doen al besigheid vir 8 jaar in Delmas. Hulle doen hare vir enige geleentheid, oa. matriekafskeid, troues ens. Hierdie vriendelike haarsalon is tot u diens!! Verkoop ook Avroy Shlain produkte. Avroy Shlain laser behandeling ook nou beskikbaar.
NUUT by Salon Romanica- Nou ook beskikbaar - Diva Divine Hair Extensions!
Besoek ons geskenk winkel!
Salon Romanica has been doing business for 8 years in Delmas. They do hair for any occasion, weddings, matric farewell. This friendly hairsalon are at your service. Avroy Shlain laser treatment now available.
Now also available - Diva Divine Hair Extensions!
Pop in and see our gift shop.