Convenient Food / Gerieflike Kos
232
Die Geuwelhuis

SASOL - Delmas
Sumarie Scheepers - 082 328 9510

Dough Deli Convenient Food

Dough Deli is 'n deeg produk reeks wat jou instaat stel om heerlike vars gebak op die maklikste manier tuis voor te berei vir jou gesin en vriende. Dit is met trots dat ons kwaliteit, gevriesde produkte bied wat jou tyd en moeite sal spaar. Ons doen al die harde voorbereidingswerk van produkte wat jy self vars kan bak in die gerief van jou eie huis. Rolletjies & Brode, Pasteie, Soet Pastries & Sout Happies, Koeke & ander lekkernye! Vind ons produkte in die Dough Deli vrieskas by SASOL Delmas.

Sien Grootmaat pryslys (2015) ... & Sien ons nuwe reeks produkte ...


@2009 Terms and Conditions - site map