Dr Hennie Meyer B.Sc(Pret.) B.Ch.D(Pret.)
Dr Hennie Meyer is die voltydse tandarts by sy praktyk in sesde straat Delmas. Hy gebruik die nuutste tegnologie (Panorex X-straal masjien). Oral B produkte word te koop aangebied teen baie lae pryse. Daar is ook 'n kragopwekker indien daar enige krag probleme sou ontstaan.. Werksure: Weeksdae 7vm tot 5nm.
Dr Hennier Meyer is the fulltime Dentist at his rooms in 6th street Delmas. He uses the latest technologies (Panorex X-ray machine). Oral B products is also available at very low prices. Practice hours: Weekdays 7am to 5pm. We have a backup generator for any electrical failures.