Posbus 701, Delmas, 2210
Sel nr.: 0824475536
Tel nr.: (013) 665 5478
Kontak Persoon: Wessel Venter
wmcventer@mighty.co.za
Wessel Venter Verkoeling, Elektries & Loodgieter
Lewer alle Verkoelings, Elektriese en Loodgieters dienste. Instandhouding, uitreik van "C.O.S." sertifikate, Geysers, Bedrading. Yskaste, lugversorging en komersieël asook noodgevalle. Dreinverstoppings, nuwe installasies, verstopte dreine, vervangings (ook vir versekerings doeleindes), vind van lekkasies binne en buite die huis asook fabrieke. Elektriese Heinings en elektriese motors vir hekke. Ek dek die hele spektrum. Nooddienste beskikbaar 24 uur. Gasinstallasies (Geysers, stowe, kaggels en braaiers) asook die uitreik van gassertifikate.
Cooling, electrical & plumbing services, maintenance, C.O.S. certificates, wiring, repair fridges, airconds. Drains, new installations, leaks, insurance claims. Emergency services available 24 hours. Electric fencing and electric motors for gates. Gasinstallations (Geysers, stoves, fireplaces, braais). Gas certificates issued.