Insurance / Versekering
31
Delkor Makelaars

Delkor Makelaars / Delkor Brokers

Delkor Makelaars is 'n familie besigheid wat oor drie generasies strek. Delkor Makelaars is gestig in 1964 op Delmas en sedertdien behartig ons besigheid in en om Delmas. Ons besigheid word op 'n persoonlike verhouding gebasseer. Sedert ons bestaan hanteer Delkor Makelaars hul kliënte papierloos en word net 'n telefoon oproep verwag waarop alle sake hanteer word. Delkor Makelaars bemark 'n wye reeks produkte van Top Versekerings Maatskappye in SA. Delkor Makelaars is deel van die gemeenskap aangesien ons bestaan uit die gemeenskap kom, en is ook ondersteunend deur terug te ploeg en betrokke te wees. Die mens as ons kliënt is belangrik en dit wat raak, daarom lewer ons 'n puik, alles in een diens. Ons bied die volgende dienste: Kort Termyn Versekering, Lewens Versekering, Mediese Fondse, Oes Versekering, Finansiële Analise Boedel Beplanning en Testament Beleggings.

Meer inligting op ons persoonlike blad ... (lees verder)

Delkor Brokers are a family business and was found in 1964 in Delmas. Our Business are based on personal relationships with our clients. No paperwork are required when info is submitted to our offices, only a phone call. Delkor Brokers provides the services of leading Insurance Companies in SA. Delkor Brokers is part of the Delmas Community in many ways. Because our clients are very important to us we are proud to deliver a superb all in one service. We provide the following services: Short Term Insurance, Life Insurance, Medical Aid, Crop Insurance, Financial Planning, Estate Planning, Last Will & Testaments Investments.

More info on our personal page ... (read further)

 

@2009 Terms and Conditions - site map