Lodges / Lodges
275
Delmas Country Lodge

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Plaas Uitkyk, Middelburg.
Sel nr.: 083 388 3247/49
E-pos: info@ribbokkloof.co.za

Ribbokkloof Lodge

Kom geniet die natuur by Ribbokkloof Lodge. Keuse van Chalet of Kamp.

Aktiwiteite:
4 x 4 Roetes: Gradering 2 tot 4.'n Keuse van 3km rivierbed roete en nog 27km paaie.
Quad Bikes: Met eie quads - Geniet die vryheid buite die stad & dorp.
Staproetes: 2 x sirkelroetes van 8.5 en 6.5 km.
Swem: Koel af in ons swembad of rivierpoele.
Visvang: Bass hengel. Vanaf die kant of met eie boodjie.
Voël liefhebbers: Verskeie spesie om te sien.

Ons doen ook troues en funksies. Ons saal kan tot 180 mense hanteer.Trou & funksie pakette beskikbaar.

Eindjaar funksies! Ons "OFFICE PARTY BUS" gaan haal en laai weer af.

@2009 Terms and Conditions - site map