Die Delmas Kersmark is hierdie jaar 10 Jaar oud! Voorwaar 'n mylpaal en groot voorreg vir die organiseerders van die pragtige en unieke funksie! Die Kersmark vind plaas op 11-14 November 2009 by die Hervormde Kerk Delmas (Langs KFC). Besoekers en uitstallers van regoor die land is jaarliks deel van die Kersmark. Uitstallers word met die hand uitgesoek om sodoende te verseker dat items uniek en spesiaal is.
Kredietkaart en Debietkaart fasiliteite is beskikbaar. 'n Keurige teetuin is een van die hoogtepunte en sorg vir ure se gesellige kuiertjies. Tye van die mark sal wees vanaf 09:00 - 19:00. Dagboek nou al hierdie besonderse funksie en nooi al u vriende en vriendinne uit om die mark te kom geniet. Kontak die organiseerders vir verder inligting.
The Delmas Christmas Market is 10 years old this year!!! We are so proud to bring you this magnificent function. The market will take place on 11-14 November 2009 at the Dutch Reformed Church in Delmas (next to KFC). Visitors and exhibitors attending the christmas market comes from all part of South Africa. Exhibitors are hand picket and therefore items are unique and special.
Credit card and Debitcard facilities are available. 'n Loveley teagarden will provide a wonderfull time with friends. The market will be open from 09:00 till 19:00. Make a note of the Delmas Christmas Market and invite all of your friends to enjoy a spectacular function! For any further information please contact the organisers.