Cosmo Slimming is 'n dieët wat WERK, dis maklik en binne almal se bereik wat gewig WIL verloor. Die dieët het min voorbereiding en kan in enige huishouding toegepas word. 'n Mens verloor nie slegs kilogramme nie, maar ook sentimeters elke week. Klere wat maande laas gedra was, pas nou en sit gemaklik. Dit bevorder jou energievlakke, lewensuitkyk en jou selfbeeld!!!
Produkte is ingedien by mediese raad.
Kliniek word op Donderdae aangebied deur Louise Tromp, die eienaar van Cosmo Slimming Solutions, by Dr Elize Olivier se spreekkamer in Delmas (h/v derdestraat en vierdelaan)