Careers / Werksgeleenthede
Careers on DelmasMall

Careers / Werksgeleenthede

Description Contact Close Date Create Date
Pos beskikbaar: - Kode 10 drywer - pos beskikbaar. Sober gewoontes, eie vervoer. Faks cv 0866688982 18 July 2014 2014-06-19
Vakante Pos Brookfield Couriers - Finansiele administratiewe pos beskikbaar, Moet Pastel ondervinding he, en sterk admin ge-oorienteerd wees. Stuur CV na lowbeds@brookfieldcouriers.co.za 18 July 2014 2014-06-19
Bestuurspos beskikbaar: - Bestuurspos - STEERS Delmas. Nodige ondervinding en kennis in die bedryf sal 'n voordeel wees. (013) 665 2261 18 July 2014 2014-06-19
Boubedryf/Staalbedryf/Petroleumbedryf - Boubedryf/staalbedryf/petroleumbedryf - Ek het baie goeie ondervinding in die boubedryf,staalbedryf en petroleumbedryf. Het my eie ondernemings gehad en ek het baie goeie bestuursvernuf en is betroubaar en hardwerkend met sober gewoontes. Hou van uitdagings. 0824420193 31 July 2014 2014-06-09
Verkoops Man / Dame : NTT Toyota Delmas - Benodig Dringend Nuwe Voertuig Verkoops Man of Dame by NTT Toyota Delmas. Moet verskieslik Verkoops Agtergrond hê en betrokke wees in die gemeenskap. Moet woonagtig wees in of rondom Delmas area. Stefanie 082 826 7749 03 August 2014 2014-07-03
Opsoek na betrekking: - Ek het tans verhuis na Delmas en is baie dringend opsoek na n Admin - Bestuurposisie. Ek het my eie personeelagenskap in pretoria gehad, maar weens die ekonomie, moes ek my besigheid verkoop. Ek is 31jr oud en is onmiddellik beskikbaar. Ek het 12jr ondervinding in Admin en die bestuur v verskeie ondernemings. My salaris afwagting is R9000. Joanita Engelbrecht 076 786 5310 04 August 2014 2014-07-04
Ontvangsdame - Verkorte CV kan gestuur word. Maksimum 4 bladsye. Applikant moet aan volgende vereistes voldoen. Netjiese voorkoms. Stiptelik. Betroubaar. Eie vervoer. madelyn@wileng.co.za 07 August 2014 2014-07-30
Shift manager - Shift manager position available immediately. Must be able to work shifts. Grade 12 required. Salary negotiable. Send CV to: talitha@omegahr.co.za of fax to 086 584 5973 Send CV to: talitha@omegahr.co.za of fax to 086 584 5973 07 August 2014 2014-07-07
Spray Painter - Vacancy for Spray Painter. Applicant must be located in Delmas or be prepared to relocate. Previous Panel Shop experience needed. mpautobodydelmas@gmail.com 12 August 2014 2014-07-30
Panelbeater - Vacancy for Panelbeater. Applicant must be located in Delmas or be prepared to relocate. Previous Panel Shop experience needed. mpautobodydelmas@gmail.com 12 August 2014 2014-07-30
Ontvangsdame - Verkorte CV kan gestuur word. Maksimum 4 bladsye. Applikant moet aan volgende vereistes voldoen. Netjiese voorkoms, Stiptelik, betroubaar en moet eie vervoer hê. mpautobodydelmas@gmail.com 12 August 2014 2014-07-30
Bookhoudster - Verkorte CV kan gestuur word. Maksimum 4 Bladsye. Applikant moet die nodige kwalifikasies en ondervinding hê. Indiensname sal 1 September 2014 wees. Indien Applikant voorheen vir Paneelklopper gewerk het sal dit tot voordeel wees. mpautobodydelmas@gmail.com 12 August 2014 2014-07-30
Admin Lady required ... - Young admin lady required to start a.s.a.p, sent cv to delmas@genflex.biz delmas@genflex.biz 14 August 2014 2014-07-14
PASTEL (PARTNER) PAYROLL ADMINISTRATOR - - Process & manage employee salaries, leave & other records on Pastel Partner for multiple companies. Min of 5 years Pastel Partner practical experience; HR & Finance experience a plus. Work independently & under pressure. Email CV to: jessie@cjpharm.co.za / or fax to 086 663 2310. Closing date: 15 August 2014 Only shortlisted applicants will be contacted. Email CV to: jessie@cjpharm.co.za / or fax to 086 663 2310 15 August 2014 2014-08-01
Bemarkers benodig: - Ons is opsoek na bemarkers voltyds of deeltyds.Opleiding word verskaf.Delmas Eloff Sundra omgewing. Kontak Pieter 0712248071 of whatsup of email pieterwelgemoed54@gmail.com alles sal met onderhoud verduidelik word. bbm 27C6Cd64 Pieter 0712248071 of whatsup of email pieterwelgemoed54@gmail.com 17 August 2014 2014-07-17
Kassiere (Casuals)-Hinterland Delmas - Casuals word benodig vir Saterdae. Persone met ondervinding sal voorkeur geniet. Persoon moet oor goeie kliëntediens beskik. Aubrey Delport - 013-6652343 30 August 2014 2014-07-21
AdministratiewePos– Delmas: - Pimankus Bemarkingbenodig ‘n dame met 3-5jaar ondervinding in Pastel, Excel en Word. Pakket: Voldagpos – markverwantesalaris. Epos u CV aanmarisa@pimankus.co.za. Marisa le Roux (013) 665-4235 01 September 2014 2014-07-31
Junior Braaikuiken Plaas Bestuurder - Jong man word gesoek vir Junior Braaikuiken bestuurs pos, moet meganies/elektries ondervinding hê, kennis van hoenders sal vir jou tel maar opleiding sal verskaf word, sober gewoontes en geen kansvatters, stuur CV aan cmool@mymtnmail.co.za cmool@mymtnmail.co.za 15 September 2014 2014-07-16

Business List

Links / Skakels

@2009 Terms and Conditions - site map