Adverteer klein advertensies GRATIS vir 1 maand. Stuur advertensie met kontakbesonderhede na info@delmasmall.co.za / faks: 0866968641
Advertise your classifieds for FREE for 1 month. Send your advertisement and contact details to info@delmasmall.co.za / faxs: 0866968641
| Description | Image | Contact | Add Date | |
|---|---|---|---|---|
| Voertuig paaiemente oorneem ... Ek is bereid om jou voertuig se paaiemente oor te vat. Sal tot en met R2000pm kan betaal. Het nie n deposito nie. | ![]() | Nicolene 0815384386 | 2012-02-03 | |
| Te koop: Antieke antrasiet stofie in werkende toestand. R2000 onderhandelbaar. | ![]() | 083 5066 128 | 2012-02-03 | |
| MTN Internet prepaid modem te koop Vir al jou internet behoeftes. R300 | ![]() | Debbie de Beer 0710584611 of debbiedebeer@mtnloaded.co.za | 2012-02-02 | |
| Opsoek na vark skaal en trailor ek is opsoek na 'n skaal om varke te weeg en 'n trailer om hul te vervoer. Kontak my indien beskikbaar. | ![]() | Debbie de Beer 0710584611 of debbiedebeer@mtnloaded.co.za | 2012-02-02 | |
| Verlore hondjie gevind ... Jack Russel Reuntjie omtrent ‘n week terug by ons huis opgedaag te 4de Laan 2. Baie liefdevol, vriendelik en spelerig. | ![]() | Albert by 082-3881010 / Suzie by 083 287 2923 | 2012-02-02 | |
| Bediende beskikbaar Betroubare bediende beskikbaar vir R90 p/dag. Sy is uitstekend met kinders en werk deeglik. Ek verhuis en benodig haar nie meer voltyds nie. | ![]() | Skakel Madeli 072 628 1762 | 2012-02-02 | |
| Tatoeëring nou in Delmas! Ontdek die oer-oue kuns van lyftaal. Proffesionele en higiëniese tatoeëring. | ![]() | Madeli - 072 628 1762 / e-pos: inkspel@gmail.com | 2012-02-02 | |
| Te koop: Raven 6, ses sitplek ski-boot op sleepwa met ski’s en redding baadjies. 175 Hp V6 engine. Water gereed. R35 000 | ![]() | 083 5066 115 | 2012-02-02 | |
| Te koop: Karstoeltjie in puik kondisie. R500 | ![]() | 083 5066 128 | 2012-02-02 | |
| Materiaal te koop Verskeie materiale te koop.+~6bokse | ![]() | Ina 071 221 9159 | 2012-02-01 | |
| Op soek na werk: Ek is opsoek na enige werk op n plaas, ek is 23 jarige ongetroude blanke man, hardwerkend en betroubaar. Ek was verlede jaar in VSA waar ek combine harvesters bestuur en gediens het, voor en na dit is ek in die wild bedryf- spanne gelei om kraale te bou, wild te vang\vervoer. Het sweis ondervinding. Het kode 14 en pdp en kan ook dadelik begin. | ![]() | 076 2122 724 of willy.mckelvey@hotmail.com | 2012-02-01 | |
| slagter / Vleis sny tegnikus Draai jou lewende hawe in kwaliteit vleis produkte op jou perseel! Slag en bewerking van Beeste,Skape,Varke,Emu's Goeie vakmanskap gewaarborg! | ![]() | Leon 079 490 7880 | 2012-02-01 | |
| Gesoek - tuinwerker Eerlike,goeie tuinwerker vir 3dae 'n week gesoek op plot in Rietkol,Sundra. Verwysings van vorige werk 'n vereiste. | ![]() | Skakel 0722023465 | 2012-02-01 | |
| Video winkel inhoud te koop: Ongeveer 2500 DVD's @ R37 000.00 + 20 Rakke @ R2 000.00, Toonbank @ R4 000.00, 26 one touch bokse (hou elk 80 dvd's) @ R2 600.00, Totaal R46 100.00 Onderhandelbaar indien in geheel geneem word. | ![]() | 079 986 9801 | 2012-02-01 | |
| Looking for: Urgently looking for a dancing teacher in or around Delmas area. | ![]() | Candice 072 978 9866 | 2012-02-01 | |
| Job needed: Urgently looking for any part time work,typing,etc to do in my spare time. | ![]() | Candice on 072 978 9866 | 2012-02-01 | |
| For sale: 1 EASI UP GAZEBO BRAND NEW – R600.00 | ![]() | 082-849-5524 OR 084-5508-298 | 2012-01-31 | |
| Opsoek na bediende ... Dringend op soek na voltydse bediende. Moet bereid wees om in te slaap. | ![]() | Corlia 078 284 4333 | 2012-01-30 | |
| Mexican Red Rump Spider for sale I have an Mexican Red Rump Spider that I need to sell, price is R800.00 including it's cage | ![]() | JP on 072 094 9173 | 2012-01-30 | |
| Te koop: 11 Landras/ Large White Varkies , tussen 6 weke en 12 weke te koop. R300-R450 elk Yster en ontwurming toegedien. | ![]() | 0825708743 / 0786638615 | 2012-01-30 | |
| Voels te koop 3x Mak African Grey's R1800-00 elk 4x Broeipare African Grey's R4500-00 pp | ![]() | Martie 082 532 4989 | 2012-01-30 | |
| Saam ry geleentheid Saamry geleentheid vanaf Delmas/Eloff na Rosslyn, Pretoria op 'n daaglikse basis | ![]() | 0833913531 of finance@pioneerplastics.co.za | 2012-01-30 | |
| MOTORFIETS TE KOOP 1998 HONDA XR600 2 WIEL MOTORFIETS, 17000KM, PADVAARDIG MET PAPIERE, PUIK TOESTAND. WIT EN ROOI VAN KLEUR. R28 000 | ![]() | JC LE ROUX 083 604 1857 | 2012-01-29 | |
| LABRADOR HONDJIES TE KOOP PRAGTIGE WIT LABRADOR HONDJIES TE KOOP. SAL DIE 7DE FEBRUARIE GEREED WEES. INGEENT EN ONTWURM. 5 REUNTJIES @ R1200 ELK | ![]() | JOLENE 076 956 3282 | 2012-01-29 | |
| For sale: 12v 220v kamp vriekas, goeie werkende toestand soek bietjie tlc buite R2500 | ![]() | 0794100204/3 | 2012-01-27 | |
| Saamry Geleentheid gesoek Ons is dringend opsoek na saamry geleentheid vir kinders vanaf Eloff na Laerskool Delmas in die oggende. | ![]() | 0833913531 of 082 327 3854 | 2012-01-27 | |
| I Pod2 te koop: Nuwe, ongebruikte (swart) I Pod 2, 64GB met Wifi en 3G R6000.00 ohb | ![]() | Adriaan - 073 456 6293 | 2012-01-26 | |
| Opregte persiese kat te koop: Baie spelerige, opregte persiese katjie. CFSA geregistreer. Eerste inspuitings en ontwurm. Gratis geskenk saam met verkope. R2000.00 | ![]() | M Gerber 082 873 5798 | 2012-01-26 | |
| Playstation te koop: "Playstation 2 with control & memory card for sale for R850. Contact Monica . | ![]() | 083 590 5310 | 2012-01-26 | |
| Katjies soek huis .... Katjies 4 soek dringend goeie huise en in 3 weke nog 5 katjies wat huise soek | ![]() | 082 924 7307 | 2012-01-25 | |
| Jou hulp word benodig! Help B2C om geskenk pakkies te maak vr mammas wat kies om hul babas LEWE te gee! Skenk asb babaklere en ou tydskrifte! (ook met die pic aangeheg) Born to Care groete, | ![]() | Heleen Celliers- info@born2care.co.za | 2012-01-25 | |
| Te koop: Kasregister te koop in goeie toestand. Het (4480 Plu's) + skandeerde. R2 500.00 | ![]() | 082 449 7703 | 2012-01-25 | |
| TEFF 20Kg draad gebaalde teff bale beste gehalte R 30.00 elk | ![]() | Skakel Carl 083 431 2773 | 2012-01-25 | |
| Deepfreeze for sale 210lt Deepfreeze , chiller, freezer, fridge function for sale, Good condition. R1200.00 | ![]() | 0724804145 | 2012-01-25 | |
| HELMUT AND BOOTS FOR SALE THOR OFF ROAD RIDING BOOTS SIZE 11 AND VEGA HELMUT WITH GOGLES FOR SALE R1500.00 O.N.C.O | ![]() | 0724804145 | 2012-01-25 | |
| BEARDED DRAGON FOR SALE MALE BEARDED DRAGON FOR SALE WITH CAGE, R1000.00 | ![]() | 0724804145 | 2012-01-25 | |
| Koerant verkoper benodig: Soek dringend iemand om koerante vroeg in die oggende aftelaai vir extra geld. Roete van Huyserst tot Botma Str. | ![]() | 0721035388 | 2012-01-25 | |
| Kampeer waentjie Dit is 'n uitstekende koop. Hy het nuwe bande op en hy het baie spasie. R11 000-00 | ![]() | Kontak Philip by 084 773 6975 of Maritza by 073 613 1133 | 2012-01-25 | |
| Looking for: LOOKING FOR A GOOD SECOND HAND TREADMILL OF 120KG NOT TO EXPENSIVE. | ![]() | MELANY 079-499-6491 | 2012-01-25 | |
| Juck Russel op soek Vanoggend weg geraak op die hoek van Van der Walt en Pickard Straat, reageer op die naam Legend, as iemand hom iewers sien, laat my asseblief dadelik weet!! | ![]() | Tarina 079 891 5023 | 2012-01-25 | |
| Te koop: 6M X 4M INLOOP VRIESKAS, PRYS: R30,000-00 (ONKA) KONTAK: FLORIS VAN DER WALT | ![]() | 083 755 4571 | 2012-01-24 | |
| Te koop: Tralies vir Isuzu KB250 Grys/Silver te koop Met 6 sprei ligte (Spotlights) R5500.00 kontant onderhandelbaar (foto aangeheg) | ![]() | George 079 618 1717 | 2012-01-24 | |
| Labrador hondjies te koop: Opregte labrador hondjies te koop. tans 11 weke oud. prys R800 elk | ![]() | Marius - 082 302 9352 | 2012-01-24 | |
| For sale: 2010 Suzuki LTR 450 Limited Edition Lady Owner Immaculate Condition ( Spotless ) Never Been Raced Before Possible Finance Could be Arranged Price: R 49 995.00 | ![]() | 082 826 7749 | 2012-01-24 | |
| Labrador soek huis ... Alsation labrador kruising 3jaar oue hond soek 'n huis,eienaars het verhuis en hond agter gelaat. | ![]() | Sarie 083 559 4444 | 2012-01-23 | |
| Windhondjies te koop: Opreg geteelde Italiaanse windhondjies Beskikbaar vanaf 6 Februarie 2012. Reuntjies R1500, tefies R1800, Delmas. | ![]() | Johan 0825722186 | 2012-01-23 | |
| Te koop: Volle Evangelie Kerk Delmas het ‘n Caterquiop MKE stoof te koop. | ![]() | 073 417 1454 | 2012-01-22 | |
| Afsaag Van Bome Afsaag van bome en tuinvullis verwydering. Kontak my gerus vir 'n gratis kwotasie in Delmas en omgewing! | ![]() | Marius Botha 084 250 8492 | 2012-01-21 | |
| Opsoek na middag sorg ... Opsoek na 'n betroubare persoon wat na my laerskool dogtertjie kan omsien in die middae na skool. | ![]() | Erna Tarling: 083 308 9154 | 2012-01-20 | |
| meubels te koop 2 groot hangkaste 2gangkaste prys vir alles R1200.00 1hoederak R350,00 | ![]() | 071 221 9159 | 2012-01-20 | |
| Saamry geleentheid gesoek .... Saamry geleentheid vir skoolkinders vanaf Farrarmere, Benoni na Eloff/Delmas/Sundra | ![]() | 0736310578 | 2012-01-19 | |
| Opsoek na ... Baie dringend op soek na ‘n voertuig wat ons die paaiemente kan oorneem. | ![]() | 082 698 3265 Johan & 083 728 5197 Fransie | 2012-01-19 | |
| Motorcycle for sale Kawasaki KFX 700cc quad,2006 model met alle ekstras op. | ![]() | pieter 0824569041 | 2012-01-19 | |
| Boat for sale 2000 Carrera 170 met 115 Yamaha outboard motor (30 ure op) Te koop vir R60 000 . | ![]() | pieter 0824569041 | 2012-01-19 | |
| Nappies for Sale Good Quality nappies for sale Small, Medium, Large & Extra Large R 180.00 for 100 nappies. Contact Nicole 0728081324 | ![]() | Nicole 072 808 1324 | 2012-01-18 | |
| pluimvee te koop 7makou wyvies 1manetjieR6907jong gaanse 5wyvies.R840 28 venda kuikens.R840 1 haan+3 henne.R250 | ![]() | INA 071 221 9159. | 2012-01-18 | |
| Baba Doeke te Koop Goeie Kwaliteit Doeke te koop R 180.00 vir 100 doeke. Verskeie Grootes | ![]() | Nicole 072 808 1324 | 2012-01-18 | |
| Room Ys Kar Ek is opsoek na 'n Room ys Karretjie. As iemand dalk weet van een wat te koop is kontak my asb. | ![]() | Nicole 072 808 1324 | 2012-01-18 | |
| meubels te koop hangkas, laaikas,2 langwerpige gangkaste te koop hangkas en laaikas +=40jaar oud.R1000.00vir alles | ![]() | Ina 071 221 9159 | 2012-01-17 | |
| Te koop: Defy Kitchenaire 621 stoof – Soos nuut R3000 Elektriese vleissaag R1500 MTD 742 L ride-on grassnyer, 500cc, 17.5 hp., Snywydte 106 cm R16000 (Nuut R27000) Baie dankie. Groete Elna Kühn | ![]() | 0846660602 | 2012-01-17 | |
| Te koop: Karavaan Te koop Scenic Sprite CI 2002 R65000 | ![]() | Ansie 0828748836 | 2012-01-16 | |
| For sale: Bmw 320D, M sports pack II Silver grys Goeie kondisie 2004 R85000 | ![]() | Ansie 0828748836 | 2012-01-16 | |
| Betroubare Bediende Betroubare Bediende wat al ±20jaar vir mense wat verhuis het in Delmas gewerk het soek nou werk. Maandae, Woensdae en Vrydae. | ![]() | Sophie 073 507 1494 | 2012-01-16 | |
| Te koop: 5000L JOJO WATER TENK. Die tenk is nog nooit gebruik nie. R1950,00 ONKA. | ![]() | Hendrik by 079 494 0125 | 2012-01-16 | |
| Boerboel hondjies te koop Boerboel hondjies te koop @ R500 elk. Sal beskikbaar wees vanaf 23 Januarie. Vir enige navrae kontak Carien: 0725104365 | ![]() | Carien 0725104365 | 2012-01-13 | |
| Verlore Jack Russel gevind ... Verlore Jack Russel, teef by huis aangekom aand van ou en nuwe jaar, rooibruin neus, baie oulik, mollig - foto's beskikbaar | ![]() | 0835604886 | 2012-01-13 | |
| For sale: 5 X Large 1hite/Landras Cross Boars for sale. Between 10 and 12 weeks old. Weight varies between 35 - 40 plus kgs. From R650-R750 each. | ![]() | 0825709040 | 2012-01-13 | |
| Ouetehuis benodig leesboeke! Ons Eie Ouetehuis benodig Afrikaans en Engelse leesboeke vir die oumensies. Navrae: (013) 665 2574 of lewer af by Ons Eie Ouetehuis. | ![]() | (013) 665 2574 | 2012-01-13 | |
| Verlore hondjies gevind ... Twee verlore hondjies by 15 Vickerstraat opgedaag. | ![]() | 013 665 1788 | 2012-01-13 | |
| Baba kar stoeltjie ... Baba karstoeltjie (geskik vir ouderdomme 0 – 5 jaar) R350. Slegs Delmas/Eloff/Sundra area asb. | ![]() | Johnny op 084 532 8247 | 2012-01-13 | |
| TE KOOP Top gehalte -+ 20 Kg kas bale teen R 30.00 stuk | ![]() | Carl 083 431 2773 | 2012-01-13 | |
| Opsoek na bakkie Hallo almal, ek is opsoek na 'n bakkie wat ek en my man kan afbetaal. Ons kan R1500 'n maand bekostig, en sal niemand teleurstel nie. Geen kansvatters nie ASB!!! Baie dankie. | ![]() | Debbie de Beer 0710584611 of debbiedebeer@mtnloaded.co.za | 2012-01-12 | |
| MTN Internet prepaid modem te koop Wireless internet modem te koop. R700 | ![]() | Debbie de Beer 0710584611 of debbiedebeer@mtnloaded.co.za | 2012-01-12 | |
| LABRADOR HONDJIES TE KOOP PRAGTIGE WIT LABRADOR HONDJIES OM TE KOOP, SAL GEREED WEES DIE 14DE FEBRUARIE. NET REG VIR VALENTYNSDAG!!! 5 REUNTJIES & 2 TEEFIES. SAL INGEENT EN ONTWURM WEES. @ R1200 ELK | ![]() | JOLENE 076 956 3282 | 2012-01-11 | |
| Wors hondjies te koop: EK HET 5 PRAGTIGE SWART OPREGTE WORS HONDJIES AS IEMAND BELANGSTEL R500 ELK SKAKEL MY 0824189061 | ![]() | 082 418 9061 | 2012-01-11 | |
| Sleepwa te koop: Selfgeboude sleepwa, geskik vir die verwydering van tuin vullis. 1M X 2M. Ten volle padwaardig en ge-lisensieerd R2500.00. Prys ietwat onderhandelbaar | ![]() | 0825708743 | 2012-01-11 | |
| Opsoek na verlore hondjie ... Ek is baie dringend opsoek na my klein, bruin hondjie, Gingi, wat gisteraand (10.01.2012) vanuit ons erf (agter 'n toe elektriese hek) verlore geraak het. Ek vermoed sy het erens plek kon kry om uit te kom. My woningsadres is Verwoerdlaan 18 (Direk oorkant Hoerskool Delmas se sportgronde), so ek vermoed dat sy erens in die area moet wees. Ek sal dit opreg waardeer indien iemand haar opgespoor kan kry en haar vir my terugbring. Sy het ongelukkig nie haar halsbandjie aangehad nie. Skakel my ASB ASB indien u haar moontlik erens gewaar. (Gekruisde bruin bokkie-tipe hondjie) Opregte Dank, Anita Buitendag. | ![]() | 072 576 1271 | 2012-01-11 | |
| kuikens te koop venda kuikens te koop R30Stuk makoue,en gaanse ook te koop | ![]() | 071 221 9159 | 2012-01-11 | |
| KAWAZAKI KFX700 QUAD FOR SALE - DELMAS Urgent sale. Has wheely bar attached. Excellent running condition. Body work fair. R28 000 not negotiable. | ![]() | PIETER 082 456 9041 | 2012-01-11 | |
| Perde te koop 2 mêrries en 1 hings, al drie gesond, goed versorg, hulle is mak om te ry en is onlangs ingeent teen siektes. | ![]() | Liani 076 412 6376 | 2012-01-10 | |
| Shalom kuns skool Kom leer skilder,teken en verf. Groot mense en kinders plekke beskikbaar. | ![]() | Clana 073 987 7981 | 2012-01-10 | |
| Katjies soek huis .... 4 klein Gemmer katjies soek huis. | ![]() | Hannelie 0798977369 | 2012-01-09 | |
| Te koop: 2006 VW Chico 1.4. Baie goeie toestand met lugreëling, alarm met afstandbeheerde sentrale sluitstelsel met “anti Hijack†en opspoor stelsel. Radio/cd. 93000km. | ![]() | 0845801335 | 2012-01-09 | |
| Te koop: Waterdeminiraliser/waterdeminiraliseerder te koop R5000 Maak batterywater ens. Delmas | ![]() | 0710342221 | 2012-01-09 | |
| Te koop: Trailer diep bak met neus voor. 6 voet Goeie kondisie R5000 | ![]() | 0710342221 | 2012-01-09 | |
| Looking for: I am looking for a car in good condition Golf to pay installments every month | ![]() | 0764817596 or 0136611063 | 2012-01-09 | |
| For sale: 2000 Volvo v40 for sale metallic red 240 000 km air con,CD,leather seats etc. License needs to be renued good runner new battery. R30 000 onco. | ![]() | Monica 083 447 2877 or nico 073 806 2356 | 2012-01-09 | |
| Dag oud braaikuikens te koop: 1 dag oud braaikuikens te koop. Ons lewer af. Hoendervoer te koop R195 per sak 50kg. | ![]() | Adele 0710342221 | 2012-01-09 | |
| Husky hondjies te koop: 3 husky puppies 9 weke oud, ontwurm en gespuit @ R1000.00 elk | ![]() | Amanda Viljoen 082 744 8800 | 2012-01-09 | |
| Saamry geleentheid gesoek .... Ek is op soek na saamry geleentheid daagliks vanaf Uitbreiding 2 na 3de laan. My werksure is van 7h45 tot 16h00 Maandag tot Vrydag. | ![]() | Juanita 078 417 5816 of Fransie 083 728 5197 | 2012-01-09 | |
| Sake Onderneming te koop: Firelighters vervaardigingsonderneming te koop met klientebasis! | ![]() | 082 922 9983 | 2012-01-09 | |
| Speed Queen te koop: Speed Queen 7.2 kg werkende kondisie R2500 Delmas | ![]() | 0710342221 | 2012-01-09 | |
| Opsoek na woonstel te huur: Ek is n enkel dame opsoek na n woonstel te huur in delmas of eloff omgewing. Kan R2000.00 per maand betaal en deposito afbetaal. Vir einde Januarie 2012. | ![]() | Karina 0711959120 | 2012-01-09 | |
| Te koop: 1x “Cutie Girl†Safeway pram en kar sitplekkie vir R2000 nog splinternuut. Ek het R3000 8mnde terug daarvoor betaal maar op die ou einde nooit gebruik nie. Kleur van pram is Pienk & Swart. | ![]() | Elisma 076 063 4794 | 2012-01-09 | |
| Special - Tyres, Shocks, Towbars, Mags Silencer Tyre Shop, 91 Third Street, Springs Special on full free flow mild steel systems for your car and bakkie from R580 onwards. Kindly feel free to contact us as we offer a full range of fitment services. Tyres, Shocks, Towbars, Mags...etc to keep your vehicle on the road. | ![]() | 011 362 6658/9 | 2012-01-09 | |
| Trourok te koop: Ivoorkleurige duchess satin trourok versier met handgemaakte maleisie kant en geborduur met fyn kristalletjie. Stywe onderrok en sluier ingesluit. Grootte 16, kan verstel word na 14 of 18. | ![]() | Iz-Het by 082 451 5684 | 2012-01-09 | |
| Tent Markies Tent te huur. 6 x 12 (72) vierkante meter. R1 000/dag. Ons slaan tent op en slaan tent af. Slegs in Delmas Area! | ![]() | Kontak Ria 0829284317 | 2012-01-08 | |
| Mussies vir kinders - Projek ‎"Mussies vir kinders" projek in Delmas! Inwoners van Ons Eie Oue-tehuis brei fluks vir die winter en benodig dringend wol. Nuwe of oorskiet wol is welkom. Die tannies is baie entoesiasties en het reeds 30 musse gebrei. Ons moet hulle van wol voorsien om momentum te behou. Wol kan by NG Delmas Wes of by Ons Eie afgelaai word. Versprei asb hierdie boodskap onder belangstellendes. HELP groete ... | ![]() | Ria vd Hoff - 0829284317 | 2012-01-08 | |
| Mr Cleaning Service: MR CLEANING SERVICE We specialize in cleaning carpets, lounge suites, dining/office chairs and much more!! Mr Cleaning Service is now running fabulous summer specials on cleaning! | ![]() | Buks - 076 731 4431 | 2012-01-08 |