Adverteer klein advertensies GRATIS vir 1 maand. Stuur advertensie met kontakbesonderhede na info@delmasmall.co.za / faks: 0866968641
Advertise your classifieds for FREE for 1 month. Send your advertisement and contact details to info@delmasmall.co.za / faxs: 0866968641
| Description | Image | Contact | Add Date | |
|---|---|---|---|---|
| For sale: Hunters Bow Mathews X 3 Coupound Hunters bow. Including every thing you need to start, with kwiker and Bag. R5-000 negotible | ![]() | Moulijn Cawood - 079 768 3322 | 2010-09-06 | |
| Te koop: Honda Jazz 1400 wit 2004 jaarmodel te koop vir R65 000.00 Vol diensrekord. | ![]() | Riëtte Diedericks - 082 924 7307 | 2010-09-06 | |
| Te koop: Marmozet paar apies te koop met hok Slegs vir R3500.00 | ![]() | Gustav Diedericks - 082 442 0193 | 2010-09-06 | |
| Verdien ekstra ... Verdien ekstra geld deur Honey Juwele te verkoop. | ![]() | Elsabe Franken - 082 895 6193 | 2010-09-05 | |
| Te koop: Bankie & Stoele te koop @ R700.00 | ![]() | 082 410 3038 | 2010-09-02 | |
| Te koop: Baba kas te koop @ R700.00 | ![]() | 082 410 3038 | 2010-09-02 | |
| Argilla te koop: Argilla potte, koppies, borde ens. Te koop | ![]() | 072 103 5388 | 2010-09-02 | |
| Boot te koop: ‘n 4,5m Volvo Penta ski boot. 4,5Lt motor, 250Z Drive op trailer. | ![]() | Allen - 079 239 0602 / Marthina - 071 080 3143 | 2010-09-02 | |
| Alfa Romeo 3-Wheel Trike for sale ALFA ROMEO NO 6 < 2.5 > 6 CYLINDER
30`L` PETROL TANK WITH A LOT OF EXTRAS AND IN A VERY GOOD CONDITION, ORIGINAL ALFA MAGS AND ENGINE CAPACITY. ROAD WORTHY CERTIFICATE AND ALL DOCUMENTS AVAILIBLE.
Price : R 48 000.00 | ![]() | Hester van Staden 082 682 2905/ 082 802 2153/ 082 423 2724 | 2010-08-27 | |
| Betroubare bediende beskikbaar: Betroubare bediende beskikbaar Dinsdag, Donderdag en Saterdag met verwysing. | ![]() | Johan - 082 330 9759 / (013) 665 2732 (n/u) | 2010-08-26 | |
| Silkie hoendertjies te koop: Wit Silkie hoendertjies te koop. 1 haan, 4 henne. | ![]() | Tys - 083 304 7575 | 2010-08-26 | |
| Tow - Bars te koop: Towbar te koop, Opel Monza (R400), Hyundia Elantra J2(R600) | ![]() | Tys - 083 304 7575 | 2010-08-26 | |
| Worshondjies te koop: Opregte worshondjies te koop - R500 elk. | ![]() | Charlette - 082 858 1368 | 2010-08-25 | |
| Opsoek na verblyf Ek is opsoek na 'n een slaapkamer woonstel of bachelors flat. Ek kan R2000 pm betaal krag ingesluit. Is daar iemand wat my kan help. | ![]() | Desmond 0792779194 | 2010-08-24 | |
| Te ruil/Swap Ek wil my Mazda 323 Midge(1996) se mags en wiele verruil vir die oorspronklike rims en wiele, is daar iemand wat dalk belangstel, kontak my gerus. | ![]() | Debbie de Beer by 0780399105 of debbiedebeer@mtnloaded.co.za | 2010-08-24 | |
| For Sale: Good pair of men's riding boots size seven @ R300. Spinning wheel with all attachments @ R400 | ![]() | 084 751 9078 / Eve - 017 688 0156 | 2010-08-24 | |
| Tent Markies Tent te huur. 6 x 12 (72) vierkante meter. R1 000/dag. Ons slaan tent op en slaan tent af. Slegs in Delmas Area! | ![]() | Kontak Ria 0829284317 | 2010-08-23 | |
| Kombuiskaste Opsoek na kombuiskaste tussen R1000 en R4000 | ![]() | annelize.potgieter@yahoo.com | 2010-08-23 | |
| Vakansie woonstel te huur! Netjiese 2 slaapkamer woonstel te huur Doonside Amanzimtoti Kwa Zulu Natal. Ten volle gemeubileerd slaap 5 persone maksimum. Veilige afdak parkering agter sekuriteits hekke. Net 200 meter vanaf strand. Loop afstand vanaf winkels. | ![]() | Lulu Coetzee 083 369 9199 | 2010-08-23 | |
| Bediende soek werk. Liena soek werk vir Dinsdae en Donderdae. | ![]() | 079 266 4669 | 2010-08-23 | |
| Tuisgebak ... Bak van alle tipes beskuit,sjokolade koek, melktert, yskas terte en platters vir enige funkise. | ![]() | Willem 082 752 9910 / Charlotte - 0766336511/082 9505464 | 2010-08-23 | |
| Het jy probleme met Bye? Ek verwyder Bye. Eloff, Sundra, Delmas, en omgewing. | ![]() | Willem - 082 752 9910 | 2010-08-23 | |
| Kamers te huur : Kamers beskikbaar vir langtermyn verblyf in Gastehuis, 4km vanaf Devon, naby Exxaro, Kendal, Leandra en Hawerklip. Ontbyt, kospakkie en aandetes beskikbaar. | ![]() | Angelique Middelberg -082 822 1018 | 2010-08-23 | |
| Towbar for sale mazda etude 1999 model Bosal towbar R800.00 | ![]() | Dave 072 927 1723 | 2010-08-19 | |
| Carpool to Springs Ek is opsoek na vervoer van Delmas, Eloff of Sundra af Springs toe (Jan Van Riebeeck Laerskool) vir elke weeks dag; wat kinders veilig kan optel of aflaai-halfdag. Ek is ook beskikbaar om soggens aftelaai. Bel my asseblief. | ![]() | Esme Graaff 072 225 4248 / Jurgens Graaff 082 922 1015 | 2010-08-18 | |
| Te koop: Groot wit baba kas te koop. Vier laaie en 'n deur. | ![]() | 082 410 3038 | 2010-08-17 | |
| Aandrok te koop: Tweestuk aandrok te koop vir R600-00. Kleur wynrooi met swart. grootte 8. | ![]() | 084 830 0326 | 2010-08-17 | |
| KTM 200 XC-W 2009 Model Bike In immacculate codition. New tyres,chain and sprockets. Hand guards,bashplates. H/D Tubes and lots of spare exhaust system and cages. R48000.00 KTM 250 SX-F 2007 Model New tyres, chain sprockets, hand guards H/D tubes bashplate ext. R30000.00 | ![]() | Gert - 076 560 9856 | 2010-08-16 | |
| For Sale: For sale R15 000.00. 1989 model. | ![]() | Sonja - 078 722 3653 | 2010-08-16 | |
| Springer Spaniel hondjies te koop: (5 reuntjies). Klaar eerste inenting en ontwurm. R1000 elk. | ![]() | Suzan: 079 507 3690 | 2010-08-16 | |
| Vleis toerusting Springbokvleissaag,5kg worsstopper,2x stainless steel tafels blaaie, R5400-00 | ![]() | Dez de Beer - 079 277 9194 or debbiedebeer@mtnloaded.co.za | 2010-08-15 | |
| bakkie for sale 2004 ford bantam 1.3i xl radio cd, ps, alloys, nudge bar, armadillo cover. 183000kms R52000 | ![]() | Mike 071 959 4636 | 2010-08-13 | |
| OPSOEK NA BETROUBARE “BABYSITTER” Ek is opsoek na ‘n “babysitter” wat na my huis toe kom in Delmas. My dogtertjie is 2 jaar oud. Indien moontlik moet persoon hierdie Vrydag beskikbaar wees al. | ![]() | Lindi v Wyngaard - 079 4966 155 | 2010-08-11 | |
| Musiek plate op CD Hoë kwaliteit, professionele toerusting. Geniet weer daardie ou juwele en bewaar dit vir die toekoms. R60 per plaat. (laer tarriewe op 5+ plate.) (Delmas) | ![]() | Dawie - 072 327 5201 | 2010-08-11 | |
| Opsoek na n Ringneck papegaai Ek soek n baba Ringneck om te koop wil hom met die hand groot maak, groen of blou. | ![]() | Annemarie 0824500886 | 2010-08-10 | |
| Gratis honde aan n goeie huis. Ons trek na n woonstel toe. Goed met kinders en baie gehoorsaam. | ![]() | Elize - 078 280 0829 | 2010-08-10 | |
| Intec Graad 12 boeke te koop Afrikaans x7;Engels x5;Natuur-en Skeikunde x8;Landbouwetenskap x4;Aardrykskunde x2. Ek het hierdie boeke gekoop 2 jaar gelede vir R4500-00. Ek soek net R1000-00 vir hulle. Kontak my gerus as iemand belangstel om te oor te koop. Steeds in puik kondisie. | ![]() | Debbie de Beer by 0780399105 of debbiedebeer@mtnloaded.co.za | 2010-08-10 | |
| Jack Russell Puppies for sale in Delmas 3 Males and 3 Females available from the 20th August. R750 - first innoculation done and dewormed. Go to jackrussellpuppies.site90.net to take a look at the litter. | ![]() | Gail - 083 235 4299 | 2010-08-10 |