www.delmasmall.co.za is ‘n gratis diens aan skole, klubs en nie winsgewende organisasies in die groter Delmas gemeenskap. Kontak Ria by 082 928 4317 of e-pos na info@delmasmall.co.za om jou organisasie betrokke te maak.
Voorsitter: Diane Bath
O/Voorsitter: Ben Oosthuizen
Sekretaresse: Maxine du Plessis / Hulp Sekretaresse: Tarisna Joubert
Tesourier: Nicole Potgieter
Kontak Diane Bath gerus indien u wil inskakel en help om ‘n verskil te maak in die Delmasgemeenskap!!
Datum van volgende mark: 30 Oktober – 2 November 2018 Plek: Hervormde Kerk Delmas (Langs KFC) Tye: Do-Vr 09:00 – 20:00 Krediet en Debietkaart fasiliteite
Navrae: Ria vd Hoff – 082 928 4317 / Jetske Fouché – 072 746 8713
Gaan kyk gerus na ons FB blad na pragtige foto’s van vorige jare en vars Kersmark nuus : https://www.facebook.com/groups/438955389455902/ (Kliek hier …)