Sport and other Clubs / Sport en ander Klubs
Delmas Community

Delmas Krieketklub

Klub gestig in 2008 & neem jaarliks deel in die Pumas Krieket Unie streeks ligas.
Oefen tye is Vrydae vanaf 16h00 tot 18h30. Hoƫrskool Delmas velde.
Wedstryde: Saterdae vanaf 10h00 plaas & 50 overs word gespeel asook T20


Voorsitter: Stef Bergh 082 302 1553
Kaptein : Tiaan Joubert 084 504 9266
Bestuur : Cliffard Gerber 072 047 3827


Delmas Lawn Bowls Club / Rolbal klub

Woensdae en Saterdae vanaf 13h45 tot 16h45
Al vereiste is plat skoene of kaalvoet
Ledegeld beloop R400 per jaar of pro-rata




President: Pete van Diepen - 0834500618
Vise: Dawie Bredenkamp - 0823251267
Sekretaris: Susan Ellis - 0826820167

Delmas Rugbyklub






Delmas Sport Gronde
Van der Walt Straat, Delmas
Klub Kaptein: Jaco Swanepoel - 078 341 1015
e-pos: delmasrugby@hotmail.com

Delmas Stoeiklub

Oefentye: Maandae & Donderdae om 17:30 tot 19:00 by die Eloff Laerskooll
Stoei ouderomme is vanaf 5jr - Meesters (40+). Enige iemand is welkom!!



Klub President : Willie Rossouw 083 6308330
Klub Sekretaresse: Hester Rossouw 079 8844276
Hoof Afrigter: Danny Mitchell 083 3104536
E-pos: delmas@mpumwrestling.co.za

www.delmasmall.co.za is 'n diens aan die groter Delmas gemeenskap. Kontak Ria by 082 928 4317 of e-pos na info@delmasmall.co.za om jou organisasie betrokke te maak.

Business List

Links / Skakels

@2009 Terms and Conditions - site map