www.delmasmall.co.za is ‘n gratis diens aan skole, klubs en nie winsgewende organisasies in die groter Delmas gemeenskap. Kontak Ria by 082 928 4317 of e-pos na info@delmasmall.co.za om jou organisasie betrokke te maak.

Delmas Krieketklub

Klub gestig in 2008 & neem jaarliks deel in die Pumas Krieket Unie streeks ligas. Oefen tye is Vrydae vanaf 16h00 tot 18h30. Hoërskool Delmas velde. Wedstryde: Saterdae vanaf 10h00 plaas & 50 overs word gespeel asook T20

Voorsitter: Stef Bergh 082 302 1553 Kaptein : Tiaan Joubert 084 504 9266 Bestuur : Cliffard Gerber 072 047 3827

Delmas Lawn Bowls Club / Rolbal klub

Woensdae en Saterdae vanaf 13h45 tot 16h45 Al vereiste is plat skoene of kaalvoet Ledegeld beloop R400 per jaar of pro-rata

President: Pete van Diepen – 0834500618 Vise: Dawie Bredenkamp – 0823251267 Sekretaris: Susan Ellis – 0826820167

Delmas Rugbyklub

Delmas Sport Gronde Van der Walt Straat, Delmas Klub Kaptein: Jaco Swanepoel – 078 341 1015 e-pos: delmasrugby@hotmail.com

Delmas Stoeiklub

Oefentye: Maandae & Donderdae om 17:30 tot 19:00 by die Eloff Laerskooll Stoei ouderomme is vanaf 5jr – Meesters (40+). Enige iemand is welkom!!

Klub President : Willie Rossouw 083 6308330 Klub Sekretaresse: Hester Rossouw 079 8844276 Hoof Afrigter: Danny Mitchell 083 3104536 E-pos: delmas@mpumwrestling.co.za

Compare

All for Joomla All for Webmasters