Hoffman's Gastehuis

Hoffman’s Gastehuis is geleë in Delmas, Mpumalanga.

Akkommodasie word voorsien in 13 ensuite-kamers. Die kamers is smaakvol versier en gemeubileer. Elke kamer het ‘n ensuite-badkamer, sowel as ‘n TV,  yskassie, koffie- en teemaak geriewe. Elektriese komberse word voorsien in die winter.

Hoffman’s Gastehuis bied ontspannende ervaring met veilige parkering, konferensiegeriewe en gratis WiFi. Daar is geslotekringtelevisie-kameras(CCTV) op die perseel. Spesiale wasgoeddienste is op versoek beskikbaar. Heerlike ontbyt word elke oggend bedien.

  • Foto’s:
Back
 

Rating ( 0 rating )

Rate this Business

Contact Information

Millie: 083 5533144 / 013 665 1597

Hoffman's Gastehuis

Address Details

20 Retief Laan, Delmas West, Delmas, Mpumalanga, South Africa

Phone: 083 553 3144 / 013 665 1597



Contact Details

Contact Us

Compare

All for Joomla All for Webmasters