Delmas 2019 Datum Vergadering

News 0 Comments

13 September 2018 om 10:00 by die Hervormde Kerk Delmas. Deel asb hierdie inligting met alle partye wat funksies beplan vir 2019.
Skole Kerke Klubs Privaat instansies Besighede Sodoende kan ons oorvleuling van funksies voorkom en kan elke organisasie, skool en kerk finansieël, suksesvolle funksies aanbied. Ons vra spesifiek dat daar ‘n afgevaardigde van Laerskool Delmas & Eloff & Hoërskool Delmas sal wees. Indien jy nie die vergadering kan bywoon nie, stuur iemand in jou plek of e-pos jou funksie se besonderhede en datum na info@delmasmall.co.za  Ons vra asb die gemeenskap se deelname aan die datum vergadering.

Leave a Reply

Compare

All for Joomla All for Webmasters