• NG Delmas Moedergemeente Eeufeesviering

    Langtafel Hoenderbraai & Die Vasdans Boere Orkes. Navrae: Kerkkantoor – Bettie (013) 665 2446 / Ria vd Hoff: 082 928 4317

  • NG Delmas Moedergemeente Eeufeesviering

    Geestelike Musiek uitvoering onder leiding van Neels Boonzaaier. Kerrie en Rys te koop na afloop van vertoning. (GRATIS)

    Navrae: Kerkkantoor – 013 665 2446 / Ria vd Hoff : 082 928 4317

  • NG Delmas Moedergemeente Eeufeesviering

    Eeufeesviering op kerkterrein met kosstalletjies en uitstallers. Toutrek kompetisie tussen kerke. Bloeddiens kompetisie tussen kerke. 09:00 – 14:00

    Indien jy ‘n stalletjie wil bespreek, kontak Ria vd Hoff – 082 928 4317

  • Delmas Hoërskool Mieliefees

    2018 se Mieliefees is stampvol van heerlike en nuwe dinge om te doen en te ervaar.

    Kom geniet die dag saam met ons.

    Smul aan heerlike kos by ons kosstalletjies.

    Wys wat jy van gemaak is met ons Mielieloop, Bergfietswedren, sterkmankompetisie en vele meer.

    Ons het ook ‘n aand vol opwinding met Appel en Jo Black wat optree.

    Kontak gerus vir Lizette by mieliefees@delmashs.co.za vir beskikbaarheid van stalletjie spasie.

  • NIANELL tree by Delmas Wes NG Kerk op.

    Flip Steyn: 0828257354

  • S4J Plaasdraf/stap te Plaas Witklip.

    Tonia Enslin: 0733517629

  • Delmas Wes NG Kerk: Dankofferfees.

    Kerkkantoor: 013-6653366

  • Die 19de Delmas Kersmark

    Navrae: Ria vd Hoff – 082 928 4317 / info@delmasmall.co.za

    Gaan kyk gerus na ons FB blad: Delmas Kersmark

    https://web.facebook.com/groups/438955389455902/ (Kliek Hier)

Compare

All for Joomla All for Webmasters