Delmas se eie YSTERVROU!

News 1 Comment

Baie geluk aan Delmas inwoner, Igna Dougal, wat die afgelope naweek aan die IRONMAN kompetisie in Port Elizabeth deelgeneem het en suksesvol elke afdeling voltooi het! Dit behels: 3.8km swem, 180.2km fietsry, 42.2 hardloop. Welgedaan Igna. Hierdie sit beslis nie in enige vrou se skoene nie!  Delmas is trots op jou!

Comments (1)

Leave a Reply

Compare

All for Joomla All for Webmasters