Adverteer gebeure GRATIS. Stuur besonderhede na info@delmasmall.co.za / faks: 0866968641
Advertise your events for FREE. Send your event details to info@delmasmall.co.za / faxs: 0866968641
| Date | Description | Contact | |
|---|---|---|---|
| 19 May 2012 | Rakkers Kleuterskool bied 'n Mevroutjie tee aan. Tema: Hoe lyk die bome en klein boompies in jou tuin? ān temperamentsontdekking aan die hand van Hettie Brittz se ākweek kinders met karakterā & ākweek gesonde gesagā. Kom ontdek hoe om elke boompie in jou tuin na sy/haar aard te buig. | Tl nr.: 013 665 1957/ Mariette van Eeden 083 380 0710 | |
| 26 May 2012 | ONBESKAAMD LIVE WORSHIP R50 PP WAAR:AGS LOFDAL GEZINA | HUGO 083 504 9018 | |
| 26 May 2012 | Laerskool Eloff - Ons Eie Comrades | ||
| 01 June 2012 | Vrydag, 1 Junie 2012 vanaf 5nm het die NG kerk Sundra 'n heerlike "Barnyard" Basaar. Daar is wors en maalvleis, wat u nou al kan bestel @ R50-00 p/pakkie, boereworsrolle, pannekoek, koeldrank, koffie en tee, tradisionele gebak tafel asook poedingtafel, sosaties en nog vele meer. Om 7uur begin die talent konsert. Ons eie seniorgroep die "Gryse Wysie groep" asook kinders gaan sing en dans. Kom en ondersteun ons. Bring U hele familie saam en kom geniet 'n heerlike aand saam met ons. | Marinda 083 755 1039 | |
| 07 June 2012 | Donderdag, 7 Junie 2012 om 10vm tree Pieter en Judy Smit by die NG Gemeente Sundra op. Alle seniorlidmate asook ander belangstellendes is welkom. Die tema is : "Uurglas-mosaiek" en die kostes is R10-00 wat sop en broodjies insluit. Bespreek asseblief voor die tyd by Marinda 083 755 1039. Ons sien uit daarna om u te ontvang. | Marinda - 083 755 1039 | |
| 16 June 2012 | Jeugdag | ||
| 16 June 2012 | Heidi Kleuterskool - Pappa visvangdag : Fondsinsameling | (013) 665 3011 | |
| 17 June 2012 | Vadersdag | ||
| 22 June 2012 | Skole sluit | ||
| 16 July 2012 | Skole open | ||
| 23 July 2012 | Heidi Kleuterskool - Gr R Entrepreneurs week. 23-27 Julie | (013) 665 3011 | |
| 27 July 2012 | AP Kerk Delmas Kerrie & Rys verkope | ||
| 27 July 2012 | Heidi Kleuterskool - GR R Entrepreneurs Verkope | (013) 665 3011 | |
| 28 July 2012 | Laerskool Eloff - Landloopdag | ||
| 28 July 2012 | Die jaarlikse warmlug ballon byeenkoms word weer gehou in Delmas. Besprekings kan gedoen word teen R900-00 per persoon en sluit in koffie en tee voor die vlug, 'n halfuur vlug en shampanje na die vlug waar ons land. Slegs 30 plekke beskikbaar. | Wentzel van Eeden 082 928 8195 | |
| 09 August 2012 | Vrouedag | ||
| 10 August 2012 | Skoolvakansiedag | ||
| 18 August 2012 | Laerskool Eloff - Kwart myl - Drag Racing | ||
| 31 August 2012 | Wysneusies Oupa en Ouma Dag | Celia Pretorius 0826674897 | |
| 01 September 2012 | Damestee aangebied deur die Gereformeerde Kerk Delmas: Herwinningstee met Dalena Ferreira as spreker. | Isabel du Plooy - 083 419 6283 | |
| 05 September 2012 | Sekretaresse Dag | ||
| 12 September 2012 | Heidi Kleuterskool Junior Konsert | (013) 665 3011 | |
| 13 September 2012 | Heidi Kleuterskool - Senior Konsert | (013) 665 3011 | |
| 24 September 2012 | Erfenis Dag | ||
| 27 September 2012 | Wysneusies Konsert | Celia Pretorius 0826674897 | |
| 28 September 2012 | Skole sluit | ||
| 08 October 2012 | Skole Open | ||
| 09 October 2012 | CANSA - Borsondersoeke en Papsmere. Besprekings noodsaaklik. 09:00 - 15:00. Retieflaan 28, Delmas-Wes. | Linn Swanepoel - 072 4006 487 | |
| 10 October 2012 | CANSA - Borsondersoeke en Papsmere. Besprekings noodsaaklik. 09:00 - 15:00. Retieflaan 28, Delmas-Wes. | Linn Swanepoel - 072 4006 487 | |
| 11 October 2012 | CANSA - Borsondersoeke en Papsmere. Besprekings noodsaaklik. 09:00 - 15:00. Retieflaan 28, Delmas-Wes. | Linn Swanepoel - 072 4006 487 | |
| 12 October 2012 | Heidi Kleuterskool - Opedag | (013) 665 3011 | |
| 15 October 2012 | Laerskool Eloff - Kultuurweek (15-20 Okt) Kunsfees | ||
| 16 October 2012 | Baasdag | ||
| 19 October 2012 | Laerskool Eloff - Kunsfees Gala - aand | ||
| 19 October 2012 | Heidi Kleuterskool - Varkiedag | (013) 665 3011 | |
| 27 October 2012 | Laerskool Eloff - Huiskonsert | ||
| 07 November 2012 | 13de Delmas Kersmark! Hervormde Kerksaal Delmas (Langs KFC en oorkant Wimpy). 09:00 - 19:00. Kaart fasiliteit beskikbaar. Gratis toegang. Veilige parkering en speelplek vir die kinders. Heerlike restaurant daagliks oop vir koek, ontbyt en middag-etes. | Ria - 0829284317 / Jetske - 072 746 8713 | |
| 08 November 2012 | 13de Delmas Kersmark! Hervormde Kerksaal Delmas (Langs KFC en oorkant Wimpy). 09:00 - 19:00. Kaart fasiliteit beskikbaar. Gratis toegang. Veilige parkering en speelplek vir die kinders. Heerlike restaurant daagliks oop vir koek, ontbyt en middag-etes. | Ria vd Hoff - 0829284317 / Jetske Fouche - 072 746 8713 | |
| 09 November 2012 | 13de Delmas Kersmark! Hervormde Kerksaal Delmas (Langs KFC en oorkant Wimpy). 09:00 - 19:00. Kaart fasiliteit beskikbaar. Gratis toegang. Veilige parkering en speelplek vir die kinders. Heerlike restaurant daagliks oop vir koek, ontbyt en middag-etes. | Ria vd Hoff - 0829284317 / Jetske Fouche - 072 746 8713 | |
| 10 November 2012 | 13de Delmas Kersmark! Hervormde Kerksaal Delmas (Langs KFC en oorkant Wimpy). 09:00 - 19:00. Kaart fasiliteit beskikbaar. Gratis toegang. Veilige parkering en speelplek vir die kinders. Heerlike restaurant daagliks oop vir koek, ontbyt en middag-etes. | Ria vd Hoff - 0829284317 / Jetske Fouche - 072 746 8713 | |
| 15 November 2012 | Heidi Kleuterskool - Gradeplegtigheid | (013) 665 3011 | |
| 23 November 2012 | Wysneusies Diplomaplegtigheid | Celia Pretorius 0826674897 | |
| 29 November 2012 | Heidi Kleuterskool - Kersboom | (013) 665 3011 | |
| 16 December 2012 | Vryheidsdag | ||
| 17 December 2012 | Openbare Vakansiedag | ||
| 25 December 2012 | Kersfees | ||
| 26 December 2012 | Welwillendheidsdag | ||
| 01 January 2013 | Nuwejaarsdag |