Adverteer gebeure GRATIS. Stuur besonderhede na info@delmasmall.co.za / faks: 0866968641
Advertise your events for FREE. Send your event details to info@delmasmall.co.za / faxs: 0866968641
| Date | Description | Contact | |
|---|---|---|---|
| 10 September 2010 | Dopperkafee - Hamburgers | Elsa - 072 621 3027 | |
| 10 September 2010 | Wysneusies Konsert saam met Oom Karolus & Lente | (013) 665 4230 | |
| 10 September 2010 | EN GEE Kerk Kafee Verkope | Ria vd Hoff - 082 928 4317 | |
| 11 September 2010 | Steve Hofmeyr - Duisend en Een Vertoning, Agri Saal. R250/volwassene, R100 / laerskool kinders. | Mandie - 083 508 9504 / Lizane - 072 581 3901 | |
| 14 September 2010 | There will be a Neighbourhoodwatch/Buurtwag meeting on at 19:00 at the eloff community hall. Everybody is welcome please make sometime to attend it is for everybody's safety and wellbeing. For any qestions or information you can call | Attie v Wyk - 072 447 5272 | |
| 15 September 2010 | Heidi Kleuterskool - Konsert | (013) 665 3011 | |
| 16 September 2010 | Heidi Kleuterskool - Konsert | (013) 665 3011 | |
| 17 September 2010 | Woord en Aksie Kamp - Vrouekamp (17-19 September) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 19 September 2010 | Interkerklike Jeugbyeenkoms. Hoërskool Delmas - 17:00 tot 19:00) Alle kerke kan inskakel. | Francois & Lollie - 082 524 8332 | |
| 22 September 2010 | Laerskool Eloff Opedag | ||
| 23 September 2010 | Skole sluit | ||
| 23 September 2010 | Eldamah Bedieninge bied aand: Fees van Tabernakels: Nuwe Seisoen. 18:00 | Eldamah Bediening | |
| 24 September 2010 | Eldamah Bedieninge bied aan: Fees van Tabernakels - Versoening. 18:00 | Eldamah Bediening | |
| 25 September 2010 | Eldamah Bedieninge bied aan: Fees van Tabernakels - Fees Viering. 09:00 | Eldamah Bediening | |
| 27 September 2010 | Woord en Aksie - Laerskool Kamp (27-29 September) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 01 October 2010 | Woord en Aksie Manne Kamp : (1-3 Oktober) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 02 October 2010 | Lente Tee vir Jesus! Spreker: Dalena Ferreira. Meer besonderhede later. | Lollie Hoffman - 082 524 8332 | |
| 02 October 2010 | Wenakker Boeremark (Langs Sticker & Sign). Vars produkte, handwerk, vars gebak. Belangstellende uitstallers kan ons kontak. | Zania - 082 921 5956 | |
| 04 October 2010 | Skole open | ||
| 05 October 2010 | Woord en Aksie Manne Kamp: (5-7 Oktober) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 08 October 2010 | Woord en Aksie Twenties Kamp: (8-10 Oktober) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 08 October 2010 | EN GEE Kerk Kafee Verkope | Ria vd Hoff - 082 928 4317 | |
| 13 October 2010 | Borskanker & Papsmeer dag. Meer besonderhede nader aan die tyd. | Linn Swanepoel - 072 400 6487 | |
| 13 October 2010 | Laerskool Delmas Kersfees Konsert. | (013) 655 2076 | |
| 14 October 2010 | Borskanker & Papsmeerdag. Die bors ondersoeke en papsmeer is die 13 & 14de Oktober, koste R 100 per ondersoek deur opgeleide Cansa suster by Susan Claasens se huis, te Retief laan 28, Delmas. Ondersoek duur 15 min, en dames moet ‘n afspraak maak, sodat die tyd nie oorvleuel nie. Tye: :9h00 tot 15h15 by Linn Swanepoel | Linn Swanepoel - 072 400 6487 | |
| 14 October 2010 | Laerskool Delmas Kersfees Konsert. | (013) 665 2076 | |
| 15 October 2010 | Woord en Aksie Tiener Kamp: (15-17 Oktober) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 15 October 2010 | Belydeniskamp - Susterskerke | (013) 665 2446 | |
| 15 October 2010 | Laerskool Delmas Kersfees Konsert. | (013) 665 2076 | |
| 16 October 2010 | Laerskool Delmas - Rossgro MTB | 0829284317 | |
| 16 October 2010 | Belydeniskamp - Susterskerke | (013) 665 2446 | |
| 17 October 2010 | Belydeniskamp - Susterskerke | (013) 665 2446 | |
| 22 October 2010 | Woord en Aksie Vrouekamp: (22-24 Oktober) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 22 October 2010 | Gereformeerde Kerk - BILTONGFEES met Kunstenaar NAVY REDD | Sanette - 073 0279 181 | |
| 23 October 2010 | Heidi Kleuterskool - Varkiedag | (013) 665 3011 | |
| 23 October 2010 | Wysneusies - Boeresportdag | (013) 665 4230 | |
| 29 October 2010 | Dopperkafee - Hamburgers | Elsa - 072 621 3027 | |
| 31 October 2010 | Hervormingsfees - Delmas Wes om 19:00 | (013) 665 2446 | |
| 05 November 2010 | EN GEE Kerk Kafee Verkope | Ria vd Hoff - 082 928 4317 | |
| 06 November 2010 | Laerskool Eloff - Koeksusterfees | ||
| 06 November 2010 | Wenakker Boeremark (Lang Sticker & Sign). Vars produkte, handwerk en vars gebak. Belangstellende uitstallers kan ons kontak. | Zania - 082 921 5956 | |
| 07 November 2010 | Belydenis Aflegging - Moedergemeente | (013) 665 2446 | |
| 10 November 2010 | Delmas Kersmark 2010 | Ria vd Hoff - 082 928 4317 | |
| 11 November 2010 | Delmas Kersmark 2010 | Ria vd Hoff - 082 928 4317 | |
| 12 November 2010 | Delmas Kersmark 2010 | Ria vd Hoff - 082 928 4317 | |
| 13 November 2010 | Delmas Kersmark 2010 | Ria vd Hoff - 082 928 4317 | |
| 18 November 2010 | Heidi Kleuterskool - Gradeplegtigheid | (013) 665 3011 | |
| 19 November 2010 | Woord en Aksie Vroue Kamp: (19-21 November) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 20 November 2010 | Danskonsert. | Bernadine Taljaard - 082 738 8252 | |
| 26 November 2010 | Dopperkafee - Hamburgers | Elsa - 072 621 3027 | |
| 26 November 2010 | AP Kerk Hengelnaweek | ||
| 26 November 2010 | Wysneusies - Graad R Diploma Plegtigheid | (013) 665 4230 | |
| 27 November 2010 | AP Kerk Delmas - Hengelnaweek | ||
| 28 November 2010 | Gesamentlike Kerssangdiens by Eldamah om 19:00 | (013) 665 2446 | |
| 10 December 2010 | Skole sluit | ||
| 10 December 2010 | Woord en Aksie Laerskool Kamp: (10-12 Desember) www.wia.org.za | 087 752 0169 | |
| 16 December 2010 | Versoeningsdag - Diens by Hervormde Kerk om 08:00 | (013) 665 2446 | |
| 25 December 2010 | Kersdiens by Moedergemeente om 08:00 | (013) 665 2446 | |
| 31 December 2010 | Oujaarsdiens by Moedergemeente om 19:00 | (013) 665 2446 | |
| 11 February 2011 | Fondsinsameling ten bate van Ons Eie Oue-tehuis. P. Breytenbach se "Groot Seun" eenmansvertoning. | Annemarie vd Merwe - 083 449 8657 |