template08 hinterland-delmas

Hinterland Delmas



Hinterland bring jou ‘n kleinhandelservaring soos min, met nie minder nie as 63 kleinhandelafsetpunte in ses provinsies onder die AFGRI Town&Country, FarmCity en Senwes Village handelsmerke. Met meer as 1 800 bedryfspersoneel, 20 landbou besigheid bestuurders en bemarkers tot u diens, asook 56 brandstofstasies om uit te kies, is dit so reg in jou kraal. Ons beskik oor ‘n groot verskeidenheid produkte! Tuin- en Besproeiingstoerusting D.I.Y.- en Kraggereedskap Verf Staal / Draad Kunsmis Kampeertoerusting Wapens Klerereeks Veiligheidstoerusting Perdebenodigdhede Dieregesondheids- en Veeprodukte Motorsorgprodukte  
template04 vkb-delmas-tak

VKB – Delmas Tak



VKB is n vooraanstaande landbou Maatskappy in Suid-Afrika. Ons spesialiseer in landbou, ons lewer ‘n diens aan ons klante verskaf landbou produkte en ook hardeware teen baie mededingende pryse.Ons direkte besigheid en stoor besigheid sluit in:  Katoenoliekoek, Koringsemels Graansorgrum, Hawer, Lusern, Geelmeel, Semels, Katoensaad, Ureum, Voerkalk, Sout, Fosfate. En vele meer direk aan die boer.Voermol en Molatek is van die handelsmerke wat ons uit die stoor bemark teen baie goeie pryse. Vee medisyne is altyd teen n kompeterende prys en ons hou al die gewilde handelsmerke aan kyk ook uit vir ons groot spesiale pryse op vee medisyne en vee toebehore.  Ons verkoop ook mieliemeel teen…
banner01-3 deltool

Deltool



DELTOOL is an established small enterprise that serves the local market with sales, spares and repairs of Tools, Equipment and Small plant. Since 2004, DELTOOL has become a leading name in the small plant local market; we’ve set the standard for excellence in everything we do. No company in Delmas has a stronger or more compelling history of delivering the hardworking, powerful and innovational products that help professionals, tradesmen, farmers, contractors and consumers.   SERVICES: Indoor & outdoor maintenance, cleaning, renovation & construction tools and equipment for the agriculture, mining, building & landscaping markets.    

Van der Laan Versekerings Makelaars



Welkom by Van der Laan Versekerings Makelaars, met 25 jaar ervaring in n wye veld van versekering kan ons u die beste advies en diens lewer teen die beste premies!
Banner2 delkor-makelaars

Delkor Brokers



Delkor Brokers are leading Financial Insurance Advisors that have been trading since 1964. We deliver a dynamic service to our clients. Our competent staff here at Delkor Brokers have built personal relationships with their clients and insurers over the years and are focussed to deliver on every client’s unique insurance portfolio.  What is the price of peace at mind? We take pride in knowing our clients become our friends, because you as a client are very important to us. You can contact us directly to submit your claim, ask for insurance advice or update your information.   Services: Short Term Insurance (Personal, Commercial, Agriculture, Harvest, Contractors…
delmas-nissan-cover nissan-delmas

Nissan Delmas



Nissan Motor handelaar. Verkope Nuut en gebruik. Parte, dienste en onderhoud alle vervaardigers. Nissan Dealership. Sales of New and used vehicles. Parts, service and maintenance of all manufacturers.

Compare

All for Joomla All for Webmasters