2017-10-DK_0024 delmas-kersmark

Delmas Kersmark



Die Delmas Kersmark is hierdie jaar 19 Jaar oud! Voorwaar n mylpaal en groot voorreg vir die organiseerders van die pragtige en unieke funksie! Die Kersmark vind plaas op 30 Oktober – 2 November 2018 by die Hervormde Kerk Delmas (Langs KFC). Besoekers en uitstallers van regoor die land is jaarliks deel van die Kersmark. Uitstallers word met die hand uitgesoek om sodoende te verseker dat items uniek en spesiaal is. Kredietkaart en Debietkaart fasiliteite is beskikbaar. n Keurige teetuin is een van die hoogtepunte en sorg vir ure se gesellige kuiertjies. Tye van die mark sal wees vanaf 09:00 -…

Compare

All for Joomla All for Webmasters