Geseënde Kerstyd vir al Delmasmall.co.za se adverteerders & besoekers

Aan elke adverteerder en besoeker aan www.delmasmall.co.za word julle ‘n baie geseënde Kerstyd saam met julle geliefdes en ‘n voorspoedige 2019 toegewens. Delmasmall.co.za gaan ook bietjie rus vanaf 13 Desember 2018 en sal weer vanaf 7 Januarie 2019 opgedateer word. Reis veilig, pas julself op, wees goed vir jouself, eet te veel, slaap laat … tot ons mekaar weer sien!

Creative School Uniforms – Trading Hours

Please take note of our trading hours over the festive season. Click here to read more … 

Delkor Makelaars

Beskerm jou inkomste met ‘n Inkomste Beskermings Polis. Kyk hier … 

15% Afslag op alle Plante & Roosbome – DELTOOL

Neem kennis dat alle plante & roosbome nou -15% is by DELTOOL. Slegs terwyl voorraad hou!

Dorps-kuier-aand vir Enkellopende Dames

Is jy ‘n enkellopende dame? Kom kuier saam op 6 Desember om 18:00 by NG Delmas-Wes se sysaal. Kyk hier …

Festive Savings @ Hinterland Delmas

From 23 November – 31 December 2018. Click here to see full promotion … 

Kamers te huur:

2 Ruim Slaapkamers, elk met eie badkamer & aandete ingesluit. Kontak Minda by 076 153 2421

Hoffman’s Gastehuis

Hoffman’s Gastehuis in Delmas is werklik iets om te beleef! Kyk hier … 

Delmas Country Lodge – Neem Kennis asb!

As gevolg van kabel diefstal is ons landlyn steed buite werking. Skakel asb 0832888134 vir enige besprekings of navrae. Due to cable theft our landline is still out of order. Please phone 0832888134 for any bookings or enquiries.

VKB Delmas – Jy MOET ‘n draai daar gaan maak!

VKB Delmas bied U goeie pryse op veemedisyne en ook besproeing produkte, kom kuier by ons goed uitgelegde winkel waar ons genoeg voorraad dra om aan u behoeftes te voldoen. Kyk ook uit vir ons spesiale aanbiedinge wat binnekort die lig gaan sien. Navrae: (013) 665 2157/8 Kliek hier vir skakel na Promosie: 
46492722 1276853605788291 5702027040622903296 n
46492722 1276853605788291 5702027040622903296 n
« 1 of 19 »
 

Compare

All for Joomla All for Webmasters