SASOL SAFARI DELMAS

Kom kuier saam by Sasol Safari, Wimpy & Radio Kragbron op 19 Oktober.  Gooi brandstof in tussen 08:00 & 15:00 en staan ‘n kans om ‘n brandstof bewys ter waarde van R2000 te wen!!! (Kliek hier vir meer inligting …)

Die 19de Delmas Kersmark

Die Delmas Kersmark is ‘n reuse hoogtepunt op die jaarlikse kalender. Vanjaar word die 19de Delmas Kersmark aangebied. Besigheidsure is verleng en die Lemon Tree Restaurant sal oop wees tot 20:00 elke aand. Kyk hier … 

Kamers te huur:

2 Ruim Slaapkamers, elk met eie badkamer & aandete ingesluit. Kontak Minda by 076 153 2421

Deltool Delmas

Protek Clearance Sale … 50% Less. Click here to see info … 

Volle Evangelie Kerk Delmas hou Mini Mark

Heerlike Mini Mark op 27 Oktober vanaf 09:00. Kliek hier vir meer inligting … 

Delmas Country Lodge – Neem Kennis asb!

As gevolg van kabel diefstal is ons landlyn steed buite werking. Skakel asb 0832888134 vir enige besprekings of navrae. Due to cable theft our landline is still out of order. Please phone 0832888134 for any bookings or enquiries.

VKB Delmas – Jy MOET ‘n draai daar gaan maak!

VKB Delmas bied U goeie pryse op veemedisyne en ook besproeing produkte, kom kuier by ons goed uitgelegde winkel waar ons genoeg voorraad dra om aan u behoeftes te voldoen. Kyk ook uit vir ons spesiale aanbiedinge wat binnekort die lig gaan sien. Navrae: (013) 665 2157/8 Kliek hier vir skakel na Promosie: 
20180802 111534
20180802 111534
« 1 of 11 »
 

Wat bied en wie bedien Creative School Uniforms in Delmas?

Kliek hier en lees meer … 

Need assistance with your Firearm License application?

SA Firearm License Assistance. Click here to find out more … 

VECHEM

Vir al jou huishoudelike & industriële skoonmaakmiddels. Verskaf ook baba en volwasse doeke. VECHEM is ‘n SUPERGEL depot. Klopperstraat 1, Delmas.

Compare

All for Joomla All for Webmasters