MPC Counselling

2010-01-07 ( bladsy 1 van 1 ) |

 

MPC (Mariette Professional Counselling). Mariette Mynhardt het aan die Universiteit van Pretoria haar graad in Sielkunde voltooi. Sy was gekies vir die Golden Key International Honour Society weens uitmuntende akademiese prestasie. (Slegs 15% van Tukkies se studente word hiervoor gekies). Na verdere opleiding kwalifiseer sy as 'n berader by die Suid Afrikaanse Raad vir Beraders. (Conlegiun Consiliarii). Mariette Mynhardt is 'n gekwalifiseerde en gelisensieerde berader.

Mariette het haar praktyk geopen op Maandag 4 Januarie 2010 by die Delmed Mediese Sentrum in Vickerstraat 13, Delmas.

Sy bied die volgende dienste: Emosionele Analitiese Berading, Trauma Berading, Kinder Berading, HIV Berading, Kognitiewe Berading, Verhoudings Terapie, Tiener Terapie, Spel Terapie en Projektiewe Toetse.

Besigheidsure is van Maandag - Vrydag 08:00 - 16:30. Kontakbesonderhede is: Mariette Mynhardt: 072 274 1171 / e-pos:mpcounselling@ymail.com / (Registrasie nr.:CT0270)

Hou die webblad dop vir interessante artikels wat Mariette gereeld gaan plaas.

 

   
  Mariette Mynhardt
 
   
 
 
   
 
 

2010-01-07 ( bladsy 1 van 1 )

@2009 Terms and Conditions - site map