Normans Hardeware & One Stop Stationery & Gift Shop raak betrokke by misdaad bekamping in Delmas. Rikus en Heidi Kruger van genoemde besighede het baadjies vir die karwagte geborg. Let wel dat Normans en One Stop Stationery & Gift Shop geen verantwoordeliheid vir nalatigheid van wagte aanvaar nie.
Enige navrae kan aan Ben Wepener van Delmas SAPS gerig word by Tel nr.: 083 560 0143
![]() |
![]() |
||
![]() |
|||