SAterdag 24 Julie was Delmas se lug getooi met 12 lugbalonne. Die son het net sy kop begin uitsteek ... groot opgewondenheid het geheers vir die wat vir die eerste keer in die lug sou opgaan!
Een vir een het die groot balonne opgeblaas en in die lug opgestyg. Die SABC TV span was gereed met opnames vir 'n Wetenskap program vir kinders .. KNOCK, KNOCK!!
Dankie aan Life Ballooning klub wat al die reëlings getref het. Navrae: 082 882 3771 of e-pos: bookings@lifeballooning.co.za
![]() |
![]() |
||
![]() |
![]() |
||
![]() |
![]() |
||