Dough Deli Conveniet Food

2015-05-28 ( bladsy 1 van 2 ) | Volgende >>

 

Dough Deli is 'n deeg produk reeks wat jou instaat stel om heerlike vars gebak op die maklikste manier tuis voor te berei vir jou gesin en vriende. Dit is met trots dat ons kwaliteit, gevriesde produkte bied wat jou tyd en moeite sal spaar. Ons doen al die harde voorbereidingswerk van produkte wat jy self vars kan bak in die gerief van jou eie huis. Rolletjies & Brode, Pasteie, Soet Pastries & Sout Happies, Koeke & ander lekkernye! Vind ons produkte in die Dough Deli vrieskas by SASOL Delmas.

Produkte kan ook op grootmaat bestel word. Navrae: Sumarie Scheepers - 082 328 9510

Dough Deli stel met trots die nuutste reeks produkte bekend:

 

   
  Cheezy Wrap - A tasty, tangy cheese filling wrapped in delightfully light puff pastry Duffins has the shape, size & appearance of a muffin but with indulgent flavours & characteristics of a jam dougnut.
 
   
  Mini Peri-Peri Chicken Puff - Delicious Portuguese Style Chicken in puff pastry…spicy and mild filling. Stir fried vegetables wrapped in a light puff pastry A bit on the spicy and lightly hot side.
 
   
  A light and airy savoury puff with a cheese filling. A classic French product made from the finest laminated flaky pastry & filled with a delicious milk chocolate.
 
@2009 Terms and Conditions - site map