| |
Ref. |
Date |
News |
|
| 1646 | 2012-05-17 | 13 JUNIE - CJ Williams Apteek,"60 Something", Bejaardes bo "60" welkom vir koek en tee/koffie in die Apteek. |  |
| 1644 | 2012-05-15 | Neem asb kennis dat Delmas Tandheelkundige Praktyk weer oor die dienste van 'n voltydse tandarts beskik. Weeksdae vanaf 08:00 - 17:00. Kyk hier ... |  |
| 1643 | 2012-05-15 | NG Delmas Moedergemeente - Pinksterdienste gelei deur Dr Francois Carr. 20 - 24 Mei. (19:00) Almal welkom. |  |
| 1642 | 2012-05-14 | Swak paaie in Eloff. Lees hier ... |  |
| 1641 | 2012-05-13 | Wysneusies kry splinternuwe adres. Lees meer ... |  |
| 1639 | 2012-05-08 | Planet Nails se spesiale aanbiedinge vir Mei Maand. Kontak Susan Botha vir navrae en bestellings (082 578 5124) |  |
| 1638 | 2012-05-08 | Justine aanbiedinge vir Mei 2012. Kontak Susan Botha vir enige navrae of bestellings 082 578 5142 |  |
| 1635 | 2012-05-07 | Jerusalem Jerusalem - Ons dorp se nuwe opvoering. Oudisies vir hoofrolle vind op 28-30 Mei plaas. Lees meer oor hoofrolle ... |  |
| 1632 | 2012-05-03 | Gewelhuis gereg van die dag (18/05) - Gekrummelde varktjops en skyfies. (013)665 4988 / 082 471 2484 / 074 189 6881 |  |
| 1631 | 2012-05-02 | Rigger & Boilermaker Positions available at Samquarz. Read more ... |  |
| 1630 | 2012-05-02 | Rakkers Kleuterskool bied aan: Mevrou'tjie tee - Tema: Hoe lyk die bome en klein boompies in jou tuin? Navrae: 013 665 1957/ Mariette van Eeden 083 380 0710 |  |
| 1628 | 2012-04-23 | Important information regarding Eskom Meter Boxes. Read more ... |  |
| 1627 | 2012-04-23 | IMPORTANT INFORMATION - The Victor Khanye Local Municipality does provide free basic services to all households. Read more ... |  |
| 1626 | 2012-04-23 | Gereformeerde Kerk wegneem spare-rib ete. 25 Mei 2012 @ R60.00 per kaartjie
Sluit in spare-rib van ±400g, groente & aartappelgereg met ’n nagereg.
Ina Harlaar/0726319963 of Sanette Struwig/0730279181.
|  |
| 1624 | 2012-04-22 | Planet Nail Produkte te kry by Hair Creations (vd Walt str). Susan Botha - 082 578 5142 |  |
| 1623 | 2012-04-22 | Solidariteit - Helpende Hande: Klere Projek. lees meer ... |  |
| 1622 | 2012-04-16 | DJ sê dankie! Lees hier ... |  |
| 1617 | 2012-04-11 | Samquarz - Request for tender application regarding Laundry Services. Read more ... |  |
| 1608 | 2012-03-26 | Delmas Rolbalklub - Valke Kompetisie dag gehou op 21 Maart 2012. Lees verder en sien foto's ... |  |
| 1606 | 2012-03-22 | Laerskool Delmas - Netbal en Rugby @ Warmbad op 21 Maart 2012. Foto's deur Louis Botha ... |  |
| 1601 | 2012-03-12 | DA Mpumalanga launched anti-corruption service.. Anyone wishing to report and stay anonymous can email datipoff@gmail.com or fax 0866527237 |  |
| 1597 | 2012-03-08 | Karlien v Jaarsveld kuier in Delmas op 1 Junie 2012. Kyk hier vir meer inligting ... |  |
| 1596 | 2012-03-08 | Solidariteit - Helpende Hand Delmas/Eloff/Sundra nuus. Lees hier en raak betrokke ... |  |
| 1592 | 2012-03-04 | Dankie aan die Gemeenskap van Delmas wat deelgeneem het aan die Laerskool Koshuis Skaatsplank projek. Lees hier ... |  |
| 1590 | 2012-03-01 | Kom bespreek vir 'n heerlike Sondagmiddag-ete by Gewelhuis elke Sondag 2012. Besprekings noodsaaklik. Elize 082 471 2484 / 074 189 6881 |  |
| 1589 | 2012-03-01 | Jerusalem, Jerusalem ... ons dorp se nuwe Opvoering. Lees meer ... |  |
| 1585 | 2012-02-23 | Delmas Rolbalklub ... sluit nou aan. Vind meer uit ... |  |
| 1573 | 2012-02-08 | Mica Hardeware - Delmas is nou te vind by die ou Motrek-Oos gebou. Volledige reeks boumateriaal is nou in voorraad. Let op ons nuwe besigheids-ure. Kyk hier ... |  |
| 1571 | 2012-02-08 | AIM Verhuring - vir al jou funksie benodighede. Tafels, stoele, tafeldoeke in alle kleure en nog vele meer. Kyk hier ... |  |
| 1570 | 2012-02-07 | De Witte Geskenkwinkel nou oop by Vintage Café (voorheen Di-Mari) Delmas! Pragtige geskenke. Kyk hier ... |  |
| 1568 | 2012-02-07 | Born 2 Care - BABAKOMPETISIE. Lees meer ... |  |
| 1567 | 2012-02-03 | SOLIDARITEIT - Helpende Hand (Delmas/Eloff/Sundra). Raak betrokke en maak 'n verskil. Lees hier ... |  |
| 1566 | 2012-02-02 | Ontdek die oer-oue kuns van lyftaal. Proffesionele en higiëniese tatoeëring. Lees meer ... |  |
| 1564 | 2012-02-02 | Gewelhuis - Koop die maand enige 2 pizza van die selfde groote en ons gee vir jou 1 kleiner pizza verniet! (013) 665 4988 / 082 905 2574 |  |
| 1562 | 2012-02-02 | Laerskool Delmas atletiek te Hoërskool Delmas sportterrein - 1 Feb 2012. Foto's geneem deur Louis Botha ... |  |
| 1558 | 2012-02-01 | Laerskool Delmas Atletiek te Secunda (28/01/2012) Fotos deur Louis Botha ... |  |
| 1556 | 2012-01-31 | Gewelhuis nou oop Ma-Sat 07:30 - 20:00 en Sondae vanaf 08:00 - 15:00 |  |
| 1555 | 2012-01-27 | Zalan-Marie Kwekery (Vintage Café) se nuwe Plant & Pot voorraad het sopas ingekom! Maak gerus 'n draai en kom kyk na die groot verskeidenheid nuwe plante. |  |
| 1554 | 2012-01-25 | Master Maths & Master Science Delmas. Volledige inligting rakende die Sentrum in Delmas. Lees hier ... |  |
| 1553 | 2012-01-25 | Delmas Ringbal Klub het weer begin oefen! elke Dinsdag en Donderdag 18H15 tot 20h00, Laerskool Delmas. |  |
| 1549 | 2012-01-22 | Graadjie 1'tjie, paddabeentjie - Laerskool Delmas 2012. Foto's ... |  |
| 1548 | 2012-01-22 | Laerskool Delmas Interhuis - 20 Januarie 2012. (Met dank aan Louis Botha vir foto's...) |  |
| 1544 | 2012-01-16 | Hoërskool Delmas ontvang tydens die Mpumalanga Prysuitdeling die trofee vir die beste prestasie onder die 100%-slaagsyfer skole in Mpumalanga. Kyk hier ... |  |
| 1541 | 2012-01-13 | Delmas Wiskunde Sentrum - Fooie en Rooster vir 2012. Kyk hier ... |  |
| 1540 | 2012-01-11 | Delmas Jeug Aktiwiteite vir 1ste kwartaal. EE3 Opleiding, Kinderberading, Mispha Kamp, Spelterapie. Lees meer ... |  |
| 1537 | 2012-01-09 | Welkom terug aan al DelmasMall.co.za se besoekers. Hoop dat almal heerlik uitgerus het en reg is vir 2012! |  |
| 1529 | 2011-12-13 | Lekker pret met Fun2Jump se nuwe DOUBLE SURF SIDE - 10m lank - R400.00 Kyk hier ... |  |
| 1527 | 2011-12-12 | Delglas vir al jou glasbenodigdhede! Nou ook lede van OUTSURANCE. Kyk hier ... |  |
| 1519 | 2011-11-29 | Aansoeke word ingewag vir Grd 2 of Grd 3 onderwysers. Kwalifikasie & ondervinding vereiste. Klein klassies vir individuele aandag. Skakel vir onderhoud.
0837709927/0136652602
|  |
| 1518 | 2011-11-24 | Rakkers hou konsert! Foto's ... |  |
| 1512 | 2011-11-16 | Opvoedkundige produkte nou by One Stop Stationery & Gift shop. Opvoedkundige leerkaarte en nog baie meer. Kyk hier ... |  |
| 1511 | 2011-11-14 | Pragtige foto's van Rati & Maats by Delmas Kersmark geneem deur Maarten Schalekamp. Kyk hier... |  |
| 1509 | 2011-11-13 | Die Organiseerders van die 12e Delmas Kersmark wil almal wat die mark ondersteun het bedank! Dit was 'n groot sukses te danke aan elkeen van julle! Hier is foto's ..... |  |
| 1504 | 2011-11-01 | Opgedateerde inligting en pryslys vir GYM 2000. Lees hier ... |  |
| 1503 | 2011-11-01 | Summer Special at Ivan J Horowitz - Delmas Optometrists! Have a look ... |  |
| 1500 | 2011-10-31 | Laerskool Delmas hou RMS Atletiek op Saterdag 29 Oktober. Foto's ... |  |
| 1495 | 2011-10-25 | Wysneusies se kleuters hou konsert saam met Goggatjie. Foto's ... |  |
| 1494 | 2011-10-24 | One Stop Stationery & Gift Shop het baie interessante nuwe voorraad. Skoolpakette nou beskikbaar vir enige graad en enige skool. Kyk hier ... |  |
| 1488 | 2011-10-14 | DELMAS CANSA sê dankie .... Lees hier ... |  |
| 1483 | 2011-10-11 | Hier is die ideale geleentheid vir Rolbalspelers wat wil begin of wat lanklaas gespeel het, of net informeel wil speel. Kyk hier .... |  |
| 1479 | 2011-10-06 | TRIO Veilings ... Elke Saterdag op Lewende hawe. 09:30 Pluimvee & 10:00 Varke en daarna skape en beeste. Navrae: 083 228 8089 / 083 491 0677. Witbankweg nr 45, Sundra. |  |
| 1463 | 2011-09-20 | Nuwe naweek en vakansie dae ure vir CJ Williams Apteek. Sat: 08:00-15:00 / Son: 09:00-13:00 / Vakansie dae: 09:00/13:00 |  |
| 1461 | 2011-09-20 | 2012 Kalender datums op www.delmasmall.co.za kan reeds deurgestuur word. E-pos: info@delmasmall.co.za |  |
| 1460 | 2011-09-19 | DELCLIN Occupational Health Service in Delmas. Read more .... |  |
| 1459 | 2011-09-17 | Terugvoer oor Steynlaan brand insident ... |  |
| 1452 | 2011-09-12 | Lus vir iets mooi's op jou naels die somer? Kontak nou vir Suzelle Lagetan by Salon Romanica. Foto's ... |  |
| 1450 | 2011-09-11 | Kinder Boeke, Inspirerende Boeke, Skoen juwele, Bybelse sleutelhouers en yskasmagnete. Dit alles by One Stop Stationery & Gift shop. Kyk hier ... |  |
| 1448 | 2011-09-08 | Delmas 3-ling word 1jaar oud! Kyk hier ... |  |
| 1441 | 2011-09-04 | Groot pret met Planet Nails & Beauty se produkte op Loslitdag by Hair Creations. Foto's ... |  |
| 1440 | 2011-09-04 | SASOL Delmas open sy deure amptelik op 1 September 2011. Foto's ... |  |
| 1439 | 2011-09-04 | Laerskool Delmas Talentkompetisie wat op 1 September 2011 gehou is was 'n reuse sukses. Foto's ... |  |
| 1438 | 2011-09-04 | Laerskool Delmas bied groot Mini Hokkie dag aan op 3 September 2011. 6 Skole neem deel. Foto's ... |  |
| 1434 | 2011-09-01 | Lente verassings by One Stop Stationery & Gift shop. Kyk hier ... |  |
| 1433 | 2011-09-01 | Volledige inligting oor die 2011 Wêreldbeker Rugby .... |  |
| 1432 | 2011-08-30 | Pa en seuns aksie geloods in Delmas! Lees hier ... |  |
| 1431 | 2011-08-25 | Delmas Munisipale water skok weer-eens!! Foto's ... |  |
| 1429 | 2011-08-25 | Wooden Homemade ladders being used to climb over electric fences! Read more ... |  |
| 1422 | 2011-08-19 | MR CLEANING SERVICE
We specialize in cleaning carpets, lounge suites, dining/office chairs and much more!!
Mr Cleaning Service is now running fabulous summer specials on cleaning!
For more info call: Buks 0767314431
|  |
| 1420 | 2011-08-18 | Hoërskool Delmas Matriekafskeid 2011. Foto's ... |  |
| 1407 | 2011-08-09 | Laerskool Delmas Hokkie @ Dalview, Jan v Riebeeck en Bakenkop. Kyk hier ... |  |
| 1402 | 2011-08-02 | Laerskool Delmas se 0/13 Hokkie Bokkies presteer. Lees hier ... |  |
| 1395 | 2011-07-21 | Planet Nails produkte nou in Delmas! Besoek Planet Nails & Beauty vandag nog. Kyk hier ... |  |
| 1388 | 2011-07-15 | Opvoedkundige leerkaarte nou beskikbaar by One Stop Stationery & Gift Shop. Kyk hier na nog meer ... |  |
| 1387 | 2011-07-15 | Vintage Cafe brei uit met 'n deftige geskenk winkel! Kyk hier na foto's en meer inligting ... |  |
| 1386 | 2011-07-15 | Hoërskool Delmas Landsdiens leerlinge presteer. Lees hier ... |  |
| 1385 | 2011-07-14 | Hoe hanteer 'n Christen 'n petrolkrisis? Lees hier ... |  |
| 1384 | 2011-07-14 | Scooters Pizza Delmas - Nuwe Telefoon nommer vir Scooters. (013) 665 4969. Nuwe besigheids-ure: Maandae - Donderdae : 10:00 - 20:00 Vrydag - Saterdag : 10:00 - 21:00 en Sondae: 10:00 - 20:00. |  |
| 1382 | 2011-07-12 | Scooters Pizza Delmas!!!! Openings aand foto's ... |  |
| 1378 | 2011-07-06 | Sasol Delmas oop vir besigheid. Sien foto's ... |  |
| 1377 | 2011-07-04 | Budgens Kitchens & Cupboards. They can make your dreams come true. Beautiful photo's ... |  |
| 1375 | 2011-07-04 | Public Notice by Victor Kanye Local Municipality. Please take note .... |  |
| 1373 | 2011-07-01 | Slaggate op R55 herstel na hof se opdrag. Lees meer ... |  |
| 1372 | 2011-06-30 | Pragtige foto's van die nuwe tandheelkundige praktyk - Dental Care Studio. Kyk hier ... |  |
| 1371 | 2011-06-29 | Get crafty at One Stop Stationery & Gift shop. Loads of new stock now in store. Have a look ... |  |
| 1369 | 2011-06-29 | Maak slaggate reg of raadslede sit in tronk ... Delmas! Lees meer ... |  |
| 1367 | 2011-06-26 | Ivan J Horowitz - Delmas Optometrist. For all your eye-care needs. Have a look here ... |  |
| 1365 | 2011-06-24 | Oakley Limited Edition - Rugby Union Sonbrille nou by Delmas Optometrist te kry! Kyk hier ... |  |
| 1356 | 2011-06-15 | ABSA en FNB OTM Tellers opgeblaas en geroof by Willowbrook Square Delmas. Foto's ... |  |
| 1353 | 2011-06-14 | Es A Bella Photography vir verlowings, troues of sommer net pragtige familie foto's! Kyk hier ... |  |
| 1352 | 2011-06-13 | Nuwe tandheelkundige Praktyk te Delmas! Dental Care Studio ... Nou oop! Doen ook "Dental Make-Overs" Kyk hier ... |  |
| 1351 | 2011-06-10 | Advanced Permanent Makeup. Read more ... |  |
| 1345 | 2011-06-07 | Earplugs make a difference! Read more ... |  |
| 1343 | 2011-06-05 | Wie en wat is DJ? Lees asb meer oor hierdie wonderlike Aksie wat in Delmas werk .... |  |
| 1336 | 2011-05-30 | Newly established Municipal Response Unit. "HOTLINE : 013 665 6029" Read more ... |  |
| 1335 | 2011-05-30 | Skin Needling ... the next generation of anti-aging now available in Delmas. Have a look ... |  |
| 1334 | 2011-05-30 | Do you want to loose weight but you hate going to the gym? Have a look at Slimming Secret Capsules .... |  |
| 1325 | 2011-05-24 | Dis hoe jou voertuig lyk as jy 'n "slagsloot" tref op die Katboschfonteinpad vanaf N12 na Delmas deur (Sundra/Rietkol). Foto .... |  |
| 1322 | 2011-05-23 | Dames Aksie van NG Moedergemeente bederf Ons Eie Ouetehuis se Bejaardes! Dankie aan elkee wat bygedra het tot die projek en hulp aangebied het! Foto's ... |  |
| 1321 | 2011-05-23 | Heidi Kleuterskool hou pienk piekniek in die park! Foto's ... |  |
| 1320 | 2011-05-23 | One Stop Stationery & Gift Shop bars uit sy nate met al hul voorraad spesiaal vir u, die kliënt! Kyk hier ... |  |
| 1319 | 2011-05-23 | MP3 players cause hearing loss at an early age! Read more ... |  |
| 1304 | 2011-05-12 | CANSA het weer lekker pret gehad met hul jaarlikse Shavathon. Foto's ... |  |
| 1295 | 2011-05-10 | Baie belangrike kennisgewing ivm kontaknommers van Maksimum Sekuriteit!!! Lees asb hier ... |  |
| 1286 | 2011-05-06 | Laerskool Delmas Netbal @ Christiaan Beyers - 5 Mei 2011. Foto's ... |  |
| 1282 | 2011-05-04 | Vintage Cafe (voorheen Di-Mari Koffiehuis) het sy deure ge-open op Vrydag 29 April. Kom drink 'n lekker koppie koffie en kom sien wat hulle alles bied! Foto's ... |  |
| 1272 | 2011-05-02 | Afgri Delmas - Hier kry elkeen van die gesin iets waarna hy soek! Foto's ... |  |
| 1267 | 2011-04-20 | Eloff inwoners, wees gewaarsku teen hierdie "slagsloot" wat jou motor oneindinge skade gaan veroorsaak. Die "slagsloot" sal jy aantref in die straat verby L/S Eloff ! |  |
| 1266 | 2011-04-19 | Cecile's Antiques ... 'n skatkis van oud en antieke ware. Pragtige foto's ... |  |
| 1256 | 2011-04-13 | Laerskool Delmas hou 'n suksesvolle rugbyweek tydens die afgelope vakansie ... |  |
| 1249 | 2011-04-08 | E-mail tracker programs - Very interesting and a must read!!! |  |
| 1246 | 2011-04-05 | Hoërskool Delmas - Hokkie nuus! Lees meer ... |  |
| 1237 | 2011-03-28 | Born 2 Care newsletter - March .... |  |
| 1225 | 2011-03-21 | Pragwoning nou te koop teen weggee prys. Kyk hier ... |  |
| 1221 | 2011-03-15 | Sateliet foto's van Japan voor en na die aardbewing en tsunami(Trek die blou "bar" na links of regs om voor en na effek te kry) ... |  |
| 1218 | 2011-03-14 | Willan Engineering - Gholfdag (12 Mrt) uitslae .... |  |
| 1217 | 2011-03-14 | Laerskool Delmas netbal en rugby op Olienpark te Brits (12 Mrt). Foto's .... (Met dank aan Louis Botha) |  |
| 1212 | 2011-03-11 | Broekman familie bedank almal se opregte belangstelling met hul seun Danie se besering. Lees verder ... |  |
| 1184 | 2011-02-21 | Fietsryers hou Delmas se naam hoog! Lees hier ... |  |
| 1173 | 2011-02-15 | Ladies ... are your butt's too big, too saggy or too flabby? There is a solution! Brought to you by GYM 2000. Read further ... |  |
| 1171 | 2011-02-14 | Al-Dee-La Boutique Guest House. Foto's .... |  |
| 1165 | 2011-02-11 | Pragtige plante vir 'n lae onderhoud tuin. Groot verskeidenheid vetplante, kaktusse en aalwyne. Pragtige foto's ... |  |
| 1164 | 2011-02-11 | Delmas on SABC 2. News from the DA. Read further ... |  |
| 1152 | 2011-02-08 | Laerskool Delmas - Suikerboschrand Atletiek byeenkoms. 4/02/11 |  |
| 1145 | 2011-02-02 | Laerskool Delmas, Dalview & Leandra atletiek foto's. Kyk hier ... |  |
| 1119 | 2011-01-12 | Welkom aan al die nuwe graad 1'tjies by Laerskool Delmas. Foto's ... |  |
| 1113 | 2011-01-04 | Taxi chaos by Willowbrooke Square inkopie sentrum. Lees meer ... |  |
| 1111 | 2010-12-10 | Delmas en gemeenskap dra by tot Beaufort Wes water krissis! Baie dankie ... |  |
| 1099 | 2010-12-01 | Terugvoering oor Inligtingsvergadering gehou op 30/11 tov 'n Belastingsbetalers vereniging. Lees hier ... |  |
| 1094 | 2010-11-25 | Baie dankie vir 'n uiters suksesvolle aand tbv Jane Joubert. Baie dankie ook aan Mike's Kitchen vir hulle bydrae. Kyk bietjie hier ... |  |
| 1092 | 2010-11-24 | Thank you so very much!!! Read further ... |  |
| 1090 | 2010-11-23 | For those that have street lights that don’t work, please send me your street name and possibly the pole number of the light not working, so I can send the request to the Municipality! DA Councillor, Diane Bath, 082 571 5616
|  |
| 1078 | 2010-11-19 | Jane Joubert van Delmas het sommer in almal se harte ingekruip. Kom help asb om 'n siek dogtertjie se lewe beter te maak. Lees hier ... |  |
| 1075 | 2010-11-18 | Beeld berig oor riool wat op Leeupoort Landbouhoewes gesort is. Lees hier ... |  |
| 1074 | 2010-11-17 | Delmas Stadsraad stort riool "sludge" in die veld by Leeupoort Landbou Hoewes. Lees en kyk hier ... |  |
| 1070 | 2010-11-14 | Vir diegene van julle wat op gestremdes se parkering stilhou, kyk bietjie hier ... |  |
| 1064 | 2010-11-07 | Baie dankie vir elkeen se ondersteuning tydens die 11de Delmas Kersmark! Dit was weereens 'n REUSE sukses. Tot volgende jaar .... |  |
| 1060 | 2010-11-02 | Toets jou algemene kennis van tennis, lees hier ... |  |
| 1053 | 2010-10-31 | Die Jané Joubert ondersteuningsdag van die Delmas Borduurgilde was 'n reuse sukses. Baie dankie vir elkeen wat haar hart gegee het vir 'n kindjie wat dit nodig het. Vi rmeer inligting gaan na www.corvus.co.za |  |
| 1051 | 2010-10-28 | Nesher Privaatskool ... ontstaan van die skool. Lees meer ... |  |
| 1049 | 2010-10-25 | Laerskool Delmas leerlinge presteer tydens Suikerboschrand Tennis Kampioenskappe. Lees meer ... |  |
| 1047 | 2010-10-24 | Emhlangeni Bow Club is onder nuwe bestuur en nooi alle belangstellendes om ons te kontak. Ons beoog om in 2011 gereeld "shoots" te hou. Fanie: 082 524 8041 / Wendy: 082 872 6219 |  |
| 1044 | 2010-10-22 | Wysneusies hou konsert saam met Oom Karoolus en Lente. Foto's ... |  |
| 1041 | 2010-10-21 | Breast Cancer & Exercise. Find out more ... |  |
| 1036 | 2010-10-20 | J Grassman Sport Academy tennis spelers staan kans om te kwalifiseer vir Hoëveld span 2011. Lees hier ... |  |
| 1030 | 2010-10-17 | Iets vir die dames ... Jou hormone se buie. Gebring deur Gym 2000. |  |
| 1026 | 2010-10-12 | Williams Precision is so pas klaar met verbouings aan 'n huis in 5de str. Die resultate ... verstommend. Kyk hier ... |  |
| 1014 | 2010-10-05 | "Mag vrouens weight training doen en is dit veilig, gesond en voordelig?” Inligting verskaf deur Gym2000. Lees meer ... |  |
| 991 | 2010-09-13 | Is dit tyd vir nuwe gesins foto's of wil jy ou video's oorskakel na DVD's? Kyk gerus wat Ecclesia-photography se dienste jou alles kan bied .... |  |
| 981 | 2010-09-07 | Gym2000 (langs Genflex in van Riebeecklaan) pryslys ... |  |
| 973 | 2010-09-02 | Aardbewings in Witwatersrand gebied weens styging van ondergrondse water in uitgemynde komme. Lees hier ... |  |
| 971 | 2010-08-31 | NG Delmas Wes het basaar gehou op 28 Augustus. Foto's ... |  |
| 969 | 2010-08-31 | Droom jy oor skitter-wit tande? Nou in Delmas ... Fresh White Teeth Whitening Solution. Lees meer ... |  |
| 968 | 2010-08-31 | Quartzite straat gaan aansoek doen vir "leibeurte". Moedelose inwoner skryf ... |  |
| 967 | 2010-08-30 | B Beautiful Spring Specials. Come in and pamper yourself! Have a look at this .... |  |
| 959 | 2010-08-24 | 40 maniere om langer te leef. Kyk hier ... |  |
| 956 | 2010-08-23 | The Cottage - Selfcatering Accomodation in Delmas. Read further ... |  |
| 951 | 2010-08-22 | Hoërskool Delmas 2010 Matriekafskeid. Foto's ... |  |
| 950 | 2010-08-21 | Baie belangrike openbare kennisgewing. Ontoegewese of onopge-eiste direkte bankdeposito's. Lees hier ... |  |
| 946 | 2010-08-18 | Press Release - Victor Khanye Municipality. Read more ... |  |
| 944 | 2010-08-15 | Mike's Kitchen ... Daily Lunch specials & Rip Roaaaring Rib Combos. Have a look ... |  |
| 941 | 2010-08-12 | Besoek Gym 2000 vandag! (Langs Genflex in van Riebeeck laan). Discovery lede welkom! Lees meer ... |  |
| 940 | 2010-08-12 | Vind meer uit oor wie Sonneblom Bejaardesorg is en wat hulle vir bejaardes doen. Lees hier ... |  |
| 934 | 2010-08-05 | First Envirofriendly house built in Delmas. Watch the website to see how this house progress. Photo's ... |  |
| 933 | 2010-08-05 | Henk van Eeden bedank sy borge. Lees meer ... |  |
| 932 | 2010-08-05 | Kolonel van Tonder van SAPS Delmas reageer op die Poskantoor insident van 5/8/10. Lees hier ... |  |
| 931 | 2010-08-05 | J Grassman Sport Academy ... August Newsletter! |  |
| 927 | 2010-08-03 | Deltool Augustus Nuusbrief! Lees hier ... |  |
| 923 | 2010-08-02 | Laerskool Delmas wys Akademiese Top 10 aan vir 2de kwartaal. 'n Nuwe byvoeging tot die akademiese afdeling van Laerskool Delmas. Kyk hier ... |  |
| 918 | 2010-07-29 | Hoërskool Delmas ontvang Lotto Geld en knap hul swembad en netbal bane op! Kyk hier ... |  |
| 913 | 2010-07-27 | Delmas Rugbyklub wen die Valke 7's toernooi. Lees meer ... |  |
| 909 | 2010-07-24 | 12 Lugbalonne versier Delmas se lugruim op Saterdag, 24 Julie. Foto's ... |  |
| 907 | 2010-07-23 | Dit is 'n rugby malhuis by One Stop Stationery & Gift Shop. Kyk hier ... |  |
| 904 | 2010-07-22 | Woord en Aksie Kamp datums nou op DelmasMall.co.za se "events" kalender! |  |
| 901 | 2010-07-21 | In need of your own Website at a reasonable price? Visit Synergy Design today. Have a look ... |  |
| 899 | 2010-07-21 | Towerwoud Wolf Sanctuary - Delmas. Animal communication workshops. Find out more ... |  |
| 886 | 2010-07-14 | Oud leerling van Laerskool Delmas!!! Het jy al jou 100jaar Feesjoernaal bestel? Doen dit vandag nog, tyd raak min. Lees hier ... |  |
| 885 | 2010-07-13 | Prettige speelgoed en handwerk aktiwiteite nou te kry by One Stop Stationery & Gift Shop. Kyk hier ... |  |
| 883 | 2010-07-13 | Stock up on live ... CJ Williams Pharmacy. Read more ... |  |
| 880 | 2010-07-12 | J Grassman Sport Academy ... Nuusbrief Julie 2010 ... |  |
| 879 | 2010-07-12 | Delmas Inwoner - Henk van Eeden - kwalifiseer vir Meesters Wêreld Kampioenskap in Switzerland! Lees meer ... |  |
| 867 | 2010-07-04 | Begrotingsbeginsels. (Gebring deur Horizon Debt Counsellors)... |  |
| 860 | 2010-06-12 | Wat is skuldberading? Gebring deur Horizon Skuldberaders .... |  |
| 856 | 2010-06-10 | Need to improve your cash flow? To much debt? Meet Horizon Debt Counselling, they can help you. Read more ... |  |
| 854 | 2010-06-09 | IT Dynamx nou permanent in Delmas! Lees hier ... |  |
| 853 | 2010-06-07 | Delmas Rugbyklub vs Heidelberg. Foto's ... |  |
| 852 | 2010-06-07 | Delmasmall webblad, Delmas Kersmark, Delmas Hoërskool/Laerskool, Heidi Kleuterskool & NG Delmas Wes nou op Facebook! |  |
| 844 | 2010-06-01 | Mike's Kitchen Delmas offers a special daily lunch menu and weekly specials! Breakfast Buffets on Saturday. See the menu's ... |  |
| 842 | 2010-06-01 | Sports news from Eldamah Academy ... |  |
| 841 | 2010-06-01 | J Grassman Sport Academy - Ons is in volle swang!! Junie Nuusbrief ... |  |
| 839 | 2010-05-31 | Smoking kills ... ask your pharmacist! |  |
| 838 | 2010-05-31 | Ask your Pharmacist ... CJ Williams June Promotion! |  |
| 837 | 2010-05-31 | Hoërskool Delmas Rugby sê dankie aan hul borge! Kyk hier ... |  |
| 835 | 2010-05-31 | Dankie aan die "Padwerkers" van Eloff. Lees meer ... |  |
| 832 | 2010-05-24 | Kenmerke en nuwe tegnologie in gehoorapparate! Inligting gebring deur Thia Pretorius - Oudioloog ... |  |
| 831 | 2010-05-24 | Thia Pretorius - Oudioloog. Gehoortoetse en Gehoorapparate. Vind meer uit ... |  |
| 830 | 2010-05-24 | CANSA - Die groeiende toename van jong dogters wat rook is kommerwekkend! Lees hier ... |  |
| 828 | 2010-05-23 | Op 23 Mei het Delmas se kinders en volwassenes vir Delmas en Gemeenskap gebid. Kyk hier ... |  |
| 826 | 2010-05-21 | Oom Jan van Delmas kry splinternuwe, gratis ore!!! 'n Moet lees storie ... |  |
| 824 | 2010-05-21 | Life Ballooning Newsletter & winner of February competition ... |  |
| 822 | 2010-05-19 | Henmar Place ... die perfekte plek vir jou troue of funksie. Kyk hier ... |  |
| 819 | 2010-05-18 | Kommer oor mynbesoedeling op Delmas!!! Lees verder ... |  |
| 816 | 2010-05-17 | Enkeldebosch Estate ... dis hier waar jy die mooiste herinneringe bou van jou troudag!! Pragfoto's ... |  |
| 813 | 2010-05-13 | KLAPIAN - a Beautiful and brand new Holiday House to rent for the holiday season! |  |
| 804 | 2010-05-09 | Laerskool Delmas het outydse foto's geneem vir Eeufeesjoernaal. |  |
| 803 | 2010-05-09 | Robbie Klay kuier by die inwoners van Malita! Foto's ... |  |
| 797 | 2010-05-06 | Is jy of was jy 'n leerling van Laerskool Delmas? Bestel vandag nog Laerskool Delmas se Eeufees Joernaal. Kyk hier ... |  |
| 794 | 2010-05-05 | Is jy moedeloos oor jou hoë krag rekening elke maand? Wel hier is goeie nuus en baie belangrike inligting vir gasgebruikers .... |  |
| 792 | 2010-05-04 | Overview on Proposed Highway Tolls in Gauteng. Read more ... |  |
| 791 | 2010-05-04 | J Grassman Sport Academy - Inleiding tot tennis .... Mei nuusbrief! |  |
| 787 | 2010-05-02 | Hoërskool Delmas Koshuis oes groot pampoene! Kyk hier ... |  |
| 785 | 2010-04-28 | J Grassman Sports Academy - first tennis information and evaluation session ... |  |
| 783 | 2010-04-27 | A wonderful event is soon going to take place in Delmas ... Global time of Prayer. Find out more ... |  |
| 781 | 2010-04-25 | Eldamah Academy maak geskiedenis op die sportveld. Lees hier ... |  |
| 780 | 2010-04-25 | Sonja Heroldt bederf Delmas se bejaardes. Foto's ... |  |
| 778 | 2010-04-25 | Dankie aan die matrone en personeel van Ons Eie Ouetehuis Delmas .... |  |
| 777 | 2010-04-25 | Wil jy veranderinge aan jou huis of kantore aanbring? Williams Precision is die bouers om te kontak! Kyk hier ... |  |
| 769 | 2010-04-19 | Sportnuus vanaf Hoërskool Delmas ... |  |
| 768 | 2010-04-18 | Die DA neem aksie in Delmas! |  |
| 766 | 2010-04-16 | Gebruik Woestynplante vir groot trefkrag in jou tuin! Beskikbaar in Delmas! Pragtige foto's ... |  |
| 764 | 2010-04-15 | Delmas Marathon - 2 Oktober 2010 |  |
| 762 | 2010-04-14 | Fun2Jump sorg vir ure se pret! Kyk hier ... |  |
| 760 | 2010-04-13 | Deltool - Gereedskap vir D.I.Y, Mynbedryf, Landbousektor & Industriële gereedskap. Kyk hier ... |  |
| 758 | 2010-04-13 | Rachel Wepener, 'n Laerskool Delmas leerling presteer tydens SA Atletiek byeenkoms in Oos London. Kyk hier ... |  |
| 755 | 2010-04-12 | Delmas Environmental Centre Newsletter - April 2010 ... |  |
| 753 | 2010-04-12 | Cansa sê dankie ...
|  |
| 752 | 2010-04-12 | Delmas Dorp is vandag deur oproerige SAMWU lede bemors en gefandaliseer! Dawie Bredenkamp, van Delmas Apteek is gedreig toe hy 'n foto's wou neem van die gemors voor sy winkel. Kyk hier ... |  |
| 750 | 2010-04-08 | Wat is berading nou eintlik? Gebring deur MPC Berading. Lees meer ... |  |
| 749 | 2010-04-07 | J Grassman Sport Academy - Proffesionele tennis afrigting nou in Delmas! Lees meer ... |  |
| 748 | 2010-04-07 | Laerskool Delmas 0/8 & 0/9 Rugby seuns speel dat die stof staan ... |  |
| 747 | 2010-04-07 | Parents guide to MXIT ... |  |
| 745 | 2010-04-07 | Voctor Khanye Local Municipality Draft Budget - 2010/2011 ... |  |
| 739 | 2010-03-26 | Laerskool Delmas 100jaar lugfoto ... |  |
| 735 | 2010-03-24 | Die Believers - Kruisgenerasie sê baie dankie ... |  |
| 732 | 2010-03-23 | Atletiek en Netbal nuus vanaf Hoërskool Delmas ... |  |
| 728 | 2010-03-22 | Dewtar Eiendomme te koop. 22/03/2010 ... |  |
| 725 | 2010-03-18 | Kopluise steek weer KOP uit in Delmas!!! Wees ingelig en lees hier (met vergunning van Laerskool DR Havinga) ... |  |
| 723 | 2010-03-15 | Vaxigrip Griep inspuitings nou beskikbaar by Delmas Apteek. Kyk hier ... |  |
| 722 | 2010-03-14 | Carmastaal ... pragtige staalwerk te huur of te koop. Kyk hier ... |  |
| 721 | 2010-03-11 | Born to Care spog nou met hul eie webwerf! Baie geluk. Kyk hier ... |  |
| 720 | 2010-03-11 | Eloff Laerskool het nou hul eie webwerf. Kyk bietjie hier ... |  |
| 719 | 2010-03-11 | Delmas Country Lodge ... Waar vreemdes vriende raak. Kyk hier ... |  |
| 718 | 2010-03-11 | APK Kerk Delmas - Jagkompetisie. Lees meer ... |  |
| 717 | 2010-03-11 | Hoërskool Delmas - Koshuis Vriende. Vind meer uit ... |  |
| 716 | 2010-03-11 | Eldamah Academy Jagpakette vir 2010. Kyk hier ... |  |
| 714 | 2010-03-09 | Laerskool Delmas atlete presteer tydens afgelope MUSSA byeenkoms te Secunda. Lees meer ... |  |
| 711 | 2010-03-08 | Cecile's Antieke Meubels ... dis hier waar jy kosbare skatte raakloop. Kyk hier ... |  |
| 710 | 2010-03-08 | Inwoners van Delmas Wes vergader om misdaad kwessies te bespreek. Lees meer ... |  |
| 709 | 2010-03-08 | Delmas Environmental Centre March Newsletter ... |  |
| 708 | 2010-03-08 | Born 2 Care celebrates their 2nd birthday. Read more ... |  |
| 705 | 2010-03-04 | Vreugdefees 2010 ... |  |
| 704 | 2010-03-04 | Ons bou huise in Delmas!!! Huise vir Afrika ... |  |
| 703 | 2010-03-04 | Hoërskool Delmas doen sy deel vir CANSA ... |  |
| 698 | 2010-03-01 | Hoërskool Delmas presteer uitstekend tydens afgelope Interhoër. Lees meer ... |  |
| 697 | 2010-03-01 | Vacant positions at Samquarz ... |  |
| 691 | 2010-02-26 | Delmas Ringbalklub vereer sy lede ... |  |
| 686 | 2010-02-25 | Het jy 'n vraag oor die dood? Isak Burger nooi jou uit om die vrae waarmee jy so worstel vir hom te vra. Lees hier ... |  |
| 677 | 2010-02-17 | Nuus vanaf Hoërskool Delmas .... |  |
| 669 | 2010-02-14 | Moenie alle motorfietsryers oor dieselfde kam skeer nie! .... |  |
| 661 | 2010-02-09 | Sweets vir jou sweetie ... |  |
| 659 | 2010-02-09 | Delmas Soccer field vs Delmas Rugby fields ... |  |
| 657 | 2010-02-07 | Hare waai by Hoërskool tydens padwedloop weddenskap! Lees meer ... |  |
| 655 | 2010-02-07 | Oud leerlinge van Laerskool Delmas stuur gelukwense. Lees hier ... |  |
| 652 | 2010-02-03 | Motorfietsryers in Delmas ... Dit is nou genoeg!!!! |  |
| 650 | 2010-02-01 | Middel in ongeregistreerde verslankingsmiddel kan lei tot psigose... |  |
| 646 | 2010-01-28 | Minister van Onderwys besoek Laerskool Delmas met 100jarige bestaan. Lees meer ... |  |
| 643 | 2010-01-28 | Normans Hardeware & One Stop Stationery & Gift Shop raak betrokke by misdaadbekamping in Delmas. Lees meer ... |  |
| 637 | 2010-01-22 | Maak tyd vir liefde en romanse - 'n oneindige avontuur van liefde. Gebring deur MPC (Mariette Professional Councelling) |  |
| 625 | 2010-01-13 | Eerste skooldag vir Laerskool Delmas se nuwe graad eentjies! Foto's ... |  |
| 623 | 2010-01-12 | Hoërskool Delmas Matrikulante van 2009 presteer uitstekend! Lees meer ... |  |
| 619 | 2010-01-07 | Mariette Mynhardt open haar Beradings Praktyk op 4/01/10 in Delmas. Lees meer ... |  |
| 617 | 2010-01-05 | Die oorgangsfase vir jou en jou kind / Dagsorg - Moet ek lag of huil? Hoërskool, Tieners & Hormone ... Gebring deur MPC ... |  |
| 615 | 2010-01-05 | Rachel Wepener presteer tydens SA Boerperd skou in Parys ... |  |
| 605 | 2009-12-30 | 'n Terugblik op 2009 ..... |  |
| 596 | 2009-12-11 | Baie dankie ... namens die Bredenkamp familie. |  |
| 595 | 2009-12-10 | Water Rekeninge is absurd. Lees verder ... |  |
| 583 | 2009-11-30 | Kersgroete boodskap vanaf die webmeester .... |  |
| 582 | 2009-11-30 | 10 Child Commandments to a parent .... |  |
| 577 | 2009-11-26 | Capitec Bombing ... info brought to you by Delmas SAPS. |  |
| 575 | 2009-11-20 | Hoërskool Delmas 1ste Krieketspan is Mpumalanga liga wenners!!! Lees meer ... |  |
| 574 | 2009-11-20 | Delmas kersmark 2009 foto's .... |  |
| 571 | 2009-11-17 | Ter Nagedagtenis aan Jackie Bredenkamp. Lees verder ... |  |
| 569 | 2009-11-17 | The SAPS of Delmas are looking for Sponsors to install Electronic Advertisement boards. Find out more ... |  |
| 560 | 2009-11-05 | Laerskool Delmas - Dellie Pops! Foto's ..... (Navrae: Lelani Vorster 0844004183 / kikki.photos@gmail.com) |  |
| 557 | 2009-11-02 | Pick n Pay Clothing ... NOW OPEN! |  |
| 551 | 2009-10-29 | Business Againts Crime Forum Meeting Result. Read further ... |  |
| 549 | 2009-10-29 | Moontlike oorverhaling van Elektrisiteits verskaffings kostes. Baie belangrike inligting vir elke kragverbruiker in Delmas en omgewing. |  |
| 548 | 2009-10-28 | Baie dankie namens die Delmas 4-in-1 padwedloop span... |  |
| 547 | 2009-10-28 | Delmas 4-in-1 padwedloop. Foto's van www.actionshots.co.za |  |
| 546 | 2009-10-27 | Hoërskool Delmas hou weer pret kaskar dag! Foto's ... |  |
| 544 | 2009-10-26 | Country & Western saam met Nic Stevens was heerlik. Foto's ... |  |
| 543 | 2009-10-26 | Neem mekaar in ag in Delmas asb! Lees verder ... |  |
| 542 | 2009-10-26 | News from Eldamah Academy ... |  |
| 539 | 2009-10-22 | Pappa & Mamma, wanneer is my beste goed genoeg (of is dit ooit)? |  |
| 535 | 2009-10-20 | Steven & Antoinette Duvenhage sê dankie aan Delmas, Eloff & Sundra se gemeenskap. Lees verder ... |  |
| 534 | 2009-10-19 | Wysneusies Kleuterskool hou konsert saam met Willie en die Wenspan! Foto's ... |  |
| 533 | 2009-10-18 | Information about House Robberies. Brough to you by Delmas SAPS. Read more ... |  |
| 532 | 2009-10-18 | Safety Awareness at your home. Brought to you by Delmas SAPS. Read more ... |  |
| 531 | 2009-10-18 | Delmas Stoeiklub lewer 5 Mpumalanga stoeiers! Kyk hier ... |  |
| 529 | 2009-10-18 | Rossgro MTB Challenge was 'n groot sukses. Baie dankie aan die almal wat die dag ondersteun het. Foto's ... |  |
| 528 | 2009-10-18 | Eldamah Academy Gr R (Pre-School)
Good news! Eldamah Academy is starting a Gr R (Pre-School) class in 2010. Contact office for more details 013 665 4658.
|  |
| 525 | 2009-10-13 | Kosmos Blommeklub hou pragtige blomme uitstalling in Jasper & Liesie Muller se tuin. Foto's ... |  |
| 521 | 2009-10-11 | Laerskool Eloff ontvang 'n VREEMDE besoeker. Kyk bietjie hier ... |  |
| 520 | 2009-10-11 | Hoërskool Delmas gaan moontlik "Backpacker" verblyf bied aan FIFA 2010 ondersteuners. Lees meer ... |  |
| 519 | 2009-10-11 | Delmas Wiskunde Sentrum se leerlinge presteer in afgelope eksamen. Kyk hier ... |  |
| 508 | 2009-10-05 | Laerskool kinders gekies vir Ekurhuleni Oos Skole olv Delmas Ringbalklub. Lees hier ... |  |
| 506 | 2009-10-04 | Achievements of Eldamah Academy Pupils. Read further ... |  |
| 496 | 2009-09-30 | Laerskool Delmas se ondersteuners klubhuis - ROME - is oop vir besprekings. Kyk hier ... |  |
| 491 | 2009-09-28 | Do not accept dye-stained bank notes. Read further ... |  |
| 489 | 2009-09-25 | Baie geluk aan Laerskool Delmas se 4de kwartaal Hoofleiers: Almi Broekman & Tiaan vd Hoff. Lees nog meer nuus van Laerskool Delmas .... |  |
| 486 | 2009-09-25 | Laerskool Eloff leerlinge presteer.... |  |
| 483 | 2009-09-20 | Laerskool Delmas se eerste krieket span daag die onnies uit. Kyk hier ... |  |
| 482 | 2009-09-20 | Laerskool Delmas se leerlinge wys wie is spel konings in hul onderskeie grade. Lees hier ... |  |
| 478 | 2009-09-19 | Byekorf Kwiltersgroep en VLU Delmas bied 'n reuse suksesvolle kwilt uitstalling aan. Foto's ... |  |
| 477 | 2009-09-19 | Delmas Apteek se Baba & Kleuter kompetisie vir 2009 se wenners is ..... |  |
| 473 | 2009-09-18 | Die webmeester gesels oor nuwe webblaaiers. Lees hier ... |  |
| 468 | 2009-09-14 | Vir u gemak, kontak die regte persoon vir u navrae by Delkor Makelaars direk. Posbeskrywing en kontakbesonderhede geplaas om navrae soveel makliker te maak. |  |
| 467 | 2009-09-14 | Wil jy jou gemeenskap meer gesond en gelukkig sien? Nou lees hier ... |  |
| 466 | 2009-09-13 | Rachel Wepener presteer tydens Pretoria Skou 2009 met Perdry Kampioenskappe. |  |
| 459 | 2009-09-08 | Z-Craft Stinger & Raven Bowrider Bote te koop. Kyk hier ... |  |
| 456 | 2009-09-06 | NG Kerk Delmas Wes hou Lofoffer Fees! Foto's ... |  |
| 448 | 2009-09-01 | Huldeblyk aan Rita Hattingh .... |  |
| 447 | 2009-09-01 | Sundra Patrols! (Neighborhood Watch). Read more ... |  |
| 445 | 2009-08-30 | Laerskool Delmas Gr7 Entrepeneursdag. Foto's ... |  |
| 444 | 2009-08-30 | Toutrek - NG Moedergemeente vs Doppers. En die wenners is .... |  |
| 440 | 2009-08-28 | Medicross Delmas - Veranderde besoektye/Amended consulting hours: |  |
| 435 | 2009-08-23 | NG Moedergemeente uitreik na Gurue in Mozambiek. Foto's ... |  |
| 431 | 2009-08-22 | Hoërskool Delmas Matriek Afskeid 2009. Foto's ... |  |
| 427 | 2009-08-19 | Spesiaal vir al die mamma's! Lees hier ... |  |
| 417 | 2009-08-11 | Laerskool Delmas Ondersteuners klub. Kyk hier ... |  |
| 416 | 2009-08-10 | Laerskool Delmas Bulletjie Rugby presteer. Lees verder ... |  |
| 414 | 2009-08-09 | Eldesu krieket klub se spelers presteer. Lees hier ... |  |
| 413 | 2009-08-09 | 5 Kinders van Delmas neem deel aan Jan de Wet se nuwe CD opname. Kyk hier ... |  |
| 412 | 2009-08-09 | Eldamah Academy presteer tydens 'n atletiek byeenkoms te Ermelo. Lees verder ... |  |
| 409 | 2009-08-06 | Is jy 'n oud skolier van L/S Delmas? Jou inligting word benodig!!! Die skool beplan groot fiesvieringe met hul 100ste bestaansjaar. E-pos jou inligting aan: ldadmin@absamail.co.za |  |
| 407 | 2009-08-05 | Oggendtee aangebied ten bate van Laerskool Delmas Koshuis. Kyk hier ... |  |
| 403 | 2009-08-04 | PrePaid Meters. Electricity Price Increases by Eskom! Read further ... |  |
| 402 | 2009-08-03 | Morgan Beef Os weeg sowat 1.48 ton. Kyk hier ... |  |
| 401 | 2009-08-02 | Dopper Jolyt Fees 2009. Foto's ... |  |
| 399 | 2009-08-02 | Dellies Dames Ringbalklub lewer provinsiale spelers. Lees hier ... |  |
| 398 | 2009-07-31 | Farmers Meat Market Special. Read further ... |  |
| 396 | 2009-07-30 | Norman's Hardware - Sensational Angling Supplies. Photo's ..... |  |
| 391 | 2009-07-28 | Zim sorg dat ons nog elke dag lekker kan lag .... |  |
| 387 | 2009-07-23 | Stefan Lombard van Hoërskool Delmas presteer. Kyk hier ... |  |
| 386 | 2009-07-22 | Die Blou Windpomp Self-Catering Cottages. Kyk hier ... |  |
| 385 | 2009-07-22 | Het jy geweet Delmas Gholfklub het nou 'n Pro Shop, PGA Afrigter en dat die saal te huur is vir funksies? Kyk hier ... |  |
| 383 | 2009-07-22 | Delmas Munisipale Raad - Begrotingsrede. Lees meer ... |  |
| 381 | 2009-07-20 | Laerskool Delmas bied aan ... Rossgro Mountain Bike Challenge. Vind meer uit ... |  |
| 380 | 2009-07-20 | On behalf of the Delmas Community we want to welcome Campus Outreach. Read further ... |  |
| 374 | 2009-07-17 | Eldamah Bediening bied huwelikseminaar aan. Vind meer uit ... |  |
| 373 | 2009-07-16 | Skoollewe is pret by Laerskool Eloff! Kyk hier ... |  |
| 372 | 2009-07-16 | Studente van UP het gedurende Julie-vakansie hul gemeenskapsprojek by Heidi Kleuterskool voltooi. Lees meer ... |  |
| 370 | 2009-07-15 | Rachel en Ben Wepener van Delmas presteer. Lees verder ... |  |
| 367 | 2009-07-14 | Besoek NTT Toyota se splinternuwe webblad en boek u motor vir 'n diens aanlyn! Sien ook hul gebruikte en Demo modelle te koop! |  |
| 362 | 2009-07-08 | BerDomMar nou by Salon Romanica en nog vele meer. Kyk hier ... |  |
| 354 | 2009-07-01 | Die webmeester gesels. Lees hier ... |  |
| 353 | 2009-07-01 | Inligting rakende inbrake gebring deur Maksimum Sekuriteit. Lees verder ... |  |
| 351 | 2009-07-01 | Farmers Meat Market Spesiale aanbiedinge!! Kyk hier ... |  |
| 348 | 2009-06-30 | Judgement on the renewal of firearm licences, permits and authorisations. |  |
| 347 | 2009-06-30 | Het jy jou "user name" vergeet om in te teken. Kontak info@delmasmall.co.za en die webmeester help graag. |  |
| 340 | 2009-06-26 | Nuut verkose Beheerliggaam van Hoërskool Delmas vir 2009/2012. |  |
| 337 | 2009-06-25 | Delmas Wiskunde Sentrum se leerders presteer uitstekend! Lees hier ... |  |
| 336 | 2009-06-25 | Laerskool Eloff - Nuut verkose Bestuursliggaam vir 2009-2012 .... |  |
| 335 | 2009-06-25 | 8 lede van Delmas Ringbalklub verwerf Gauteng Oos klere. Lees verder ... |  |
| 332 | 2009-06-24 | Laerskool Delmas 0/9 Rugby span is VALKE UNIE Wenners. Lees hier ... |  |
| 327 | 2009-06-23 | Laerskool Delmas nuut verkose Bestuursliggaam vir 2009/2012. Lees verder ... |  |
| 321 | 2009-06-21 | Schoolterms for 2010. Read further ... |  |
| 318 | 2009-06-18 | CJ Pharmaceuticals Warehouse Grand Opening. Read further ... |  |
| 295 | 2009-06-03 | Chekers Sentrum in Delmas byna heeltemal verwoes na 'n brand wat Dinsdagaand (2/6) omstreeks 19:30 uitgebreek het. Foto's ... |  |
| 211 | 2009-04-08 | Delkor Makelaars nooi jou uit om saam te stap deur die verlede .... foto's |  |
| 199 | 2009-04-02 | Delmas Rugby Klub se eerste span met hul nuwe truie! Sterkte vir die liga manne. Foto ... |  |
| 187 | 2009-03-29 | CJ Williams Apteek - 40 jaar jonk! Baie geluk met hierdie wonderlike herdenking. Groot fees is gevier op Saterdag 28 Maart. Foto's ... |  |
| 152 | 2009-03-16 | Vreugdefees 2009 was 'n fees geseën met lieflike reën. Pragtige foto's ... |  |