NG Delmas Moedergemeente Eeufees Mark

News 0 Comments

Op 19 Mei gaan daar GROOT fees gevier word.  NG Delmas Moedergemeente is 100 jaar oud vanjaar. ‘n Heerlike dag vol pret word beplan. Heerlike kosstalletjies, uitstallers, musiek en saam kuier is op die spyskaart. Indien jy belangstel om ‘n stalletjie te huur, kontak Ria vd Hoff by 0829284317 of epos: info@delmasmall.co.za

Leave a Reply

Compare

All for Joomla All for Webmasters