Properties for Rent
Delmas Properties

Properties for Rent

Description   Image Contact Type Create Date
Eloff huis te huur 18/1/2018 Pragtige 3 Slaapkamer huis vir R6600.00pm 2 Badkamers, een met bad een met stort. Kombuis, spens, aparte opwas kamer, sit en eetkamer oopplan met studeerkamer. Waskamer. Koopkrag en water en vullis. Lekker groot tuin voor en agter. 1 Motorhuis, met parkering vir nog motors. Alarm. Beskikbaar 1 Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302018-01-18
Rietkol To Let 18/1 R3300 per month plus electricity Neat bachelors flat with gas stove, and solar geyser, completely revamped. Water & garden service included in the rent. No kids and pets. Lydia - 08249895532018-01-18
Te huur: 17/1 3Slk Huis te huur in Rietkol, beskikbaar einde Feb 2018 Prepaid krag, water volgens meter R4800.00 pm, 066 219 2263private2018-01-17
Woonstel te huur Rietkol 16/1 Netjiese, ruim 1 slaapkamer woonstel, volledige badkamer, oopplan kombuis en sitkamer met parkering te huur vanaf 1 Febr. R3400 pm Deposito van R3400.00 Johan by 082 698 3265private2018-01-16
Te huur - Sundra 16/11 Groot woonhuis in Sundra te huur. Pieter 083 301 7170private2018-01-16
Te huur: 16/1 1 slaapkamer woonstel te huur in Rietkol - Sundra. Itta 083 279 8094private2018-01-16
HUIS TE HUUR IN DELMAS 16/1 3 Slaapkamer huis met woonstel te huur. Dubbel motorhuis. Lapa. Groot buitekamers en waskamer. Koopkrag. Alarm wat gekoppel kan word by Maksimum. R400 se water by huur ingesluit. Sentraal gelee naby Laerskool. R8000pm Marie 083 968 2203private2018-01-15
Woonstel te huur in Delmas 16/1 1 slaapkamer woonstel in woonstelblok te huur. Water ingesluit. Koopkrag. Sentraal naby sakegebied gelee. Geen troeteldiere nie. R3250.00 Marie 083 968 2203private2018-01-15
Huis te huur: ELOFF Plotte 11/1 Slaapkamers, badkamer, kombuis, TV kamer, eetkamer - oop plan, afdak en buite pakkamer. R5500pm + deposito R2750. Water en ligte ingesluit. Beskikbaar 1ste Februarie 2018. Nelie 0836546986private2018-01-11
Te huur - Rietkol (8/1) 3 slaapkamer huis te huur op Plot 126,2de Laan, Rietkol. Dadelik beskikbaar. NB Skakel asb vir meer inligting rakende huis. Alida 082 456 3254private2018-01-08
Te huur: 4/1 Te huur 1 slaapkamer tuinwoonstel met afdak – bestaan uit slaapkamer,badkamer en kombuis vir R2500.00 pm water en ligte ingesluit. Deposito R2000.00 beskikbaar vanaf 1 Februarie 2018. Gelee op kleinhoewe tussen Bapsfontein en Delmas. Elize 082 460 7962private2018-01-04
Te huur -Eloff R3600.00 2 slaapkamer woonstel beskikbaar in eloff st patric straat met onderdak parkering water ingesluit met koop krag. 0716078072private2018-01-03
ELOFF HOUSE TO LET R5500 per month 3/1 3 Bedroom house with open plan lounge-kitchen, 2 bathrooms, carport plus prepaid electricity. Available: 01/01/2018. Lydia - 08249895532018-01-03
Pragtige huis te huur Delmas 14/12 Pragtige huis te huur in Delmas vir 8600pm 3 Slaapkamer/Sit/studeerkamer/eetkamer. Swembad met braai area. Lieflike tuin!!! Onmiddelik beskikbaar. Annatjie 08277214302017-12-14
Pragtige huis te huur Delmas Wes 6/12 Pragtige huis te huur in Delmas Wes vir R8800.00pm jaar kontrak. 3 Slaapkamer huis met 2 badkamers, sitkamer/eetkamer/studeerkamer, en n vrou so droom kombuis!! Aparte waskamer en strykkamer. 2 Motorhuise met swembad. Water vullis en krag moet huurder betaal. Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-12-06
Meenthuis te huur delmas 5/12/2017 Pragtige meenthuis te huur in Tsetsikama vir R7800.00pm 3 Slaap, sitkamer en kombuis oopplan. 2 Bad, 2 motorhuis. Buite braai area met lekker tuintjie kan ook n hondjie aanhou. Water en vullis moet die huurders betaal. Koopkrag. Skakel dringend voor iemand die plekkie voor jou neem! Kan ook whats Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-12-05
Pragtige huis te huur Delmas Wes 1/12 Pragtige huis te huur ...julle moet dit sien. Huur is R9500.00PM 3 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer/eetkamer/studeerkamer, dubbel motorhuis. Ingeboude braai met groot swembad. Pragtige tuin. Hierdie huis is beskikbaar vanaf die 14de Desember 2017. Skakel gou voor iemand anders hom kry!!!! Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-12-01
Huis te huur delmas 15/11 Baie mooi huis te huur, intrek en bly vir R12100.00pm 5 Slaapkamers!!! 3 badkamers, sitkamer x2, eetkamer. Kombuis met opwas. Dubbel motorhuis, koopkrag, alarm met beams. Boma plus braai area. Kroeg in die een sitkamer/leefarea. Mooiste vloere en mure. Moet om te sien!! Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-11-15
Huis te huur delmas uitb 4 14/11/2017 Huis te huur in uitbreiding 4. R7700.00pm 2 Slaapkamer, sitkamer/eetkamer/ en kombuis oopplan. 1 Badkamer, apart met toilet. Koopkrag. Water en vullis moet deur huurder betaal word. Maksimum alarm moet die huurders self aansluit en betaal. Elektriese heining met 1 toesluit motorhuis. Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-11-14
Kantoor te huur Delmas 6/11/2017 Baie mooi kantoor te huur, nuut geverf. Koopkrag/water ingesluit. Badkamer R4400.00pm Skakel gou voor iemand anders dit kry!! Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-11-06
Meenthuis te huur delmas 1/11/2017 Meenthuis te huur by die Villas vir R4500.00 2 plekkies beskikbaar dadelik. 2 Slaapkamer, 1 badkamer, sitkamer en kombuis oopplan. 1 Parkeer area afdak vir motor. Koopkrag. Water ingesluit!!! R4500.00pm Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-11-01
Meenthuis te huur delmas 1/11/2017 Pragtige meenthuis te huur by Tsetsikama vir R5500.00pm 2 Slaapkamer, badkamer, sitkamer/kombuis oopplan. Motorhuis. Water en vullis huurder betaal. Koopkrag. Erfie/braai area, kan 1 klein hondjie aanhou. Huurders trek einde Desember 2017....skakel dadelik om te kyk na die plekkie voor hy weg Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-11-01
SUNDRA R8300-00p/m plot 24/10 To let with 3 bedroom house, lounge, dining room, lovely kitchen, 2 bathrooms, double garage, remote gate,NEAT!! Lydia - 082 498 95532017-10-24
SUNDRA Garden flat R4500-00p/m 23/10 Plus water + Prepaid electricity 3 bedrooms, Open plan Lounge and kitchen. 2 Carports,own yard, Petfrendly. Lydia - 082 498 95532017-10-23
ELOFF plot to let R7000-00p/m 23/10 Prepaid electricity with 3 bedroom house and Carports plus granny Flat. Lydia - 082 498 95532017-10-23
SUNDRA plot to let R7500-00p/m 23/10 Plus electricity + water 3 bedroom house, double garage, pool, small w/shop. Lydia - 082 498 95532017-10-23
Huis te huur - Rietkol 19/10 3 slaapkamer huis te huur op Plot 126,2de Laan, Rietkol. Beskikbaar 1 Nov Alida 082 456 3254private2017-10-19
2 x Woonstelle te huur Delmas 12/10/2017 2 x Woonstelle te huur met kamer, en badkamer. Geen kinders en diere word toegelaat nie. R2750.00pm maand Kontrak sal maand tot maand wees Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-10-12
Dringend Huise benodig vir verhuring DRINGENDE VERSOEK ...ONS BENODIG HUISE VIR VERHURING!! Ons benodig 3 en 2 slaapkamer huise. Dubbel geriewe, soos badkamers en motorhuise. Ook dan met die storms sit talle mense sonder heenkome ons wil hulle ook graag help. Skakel ons as u met iets kan help. Annatjie Fourie 013 665 5526 / 082 772 14302017-10-12
MEENTHUIS TE HUUR 11/10 Meenthuis met 2 slaapkamers, badkamer, leefarea kombuis en enkel motorhuis. Eie Erfie. Beskikbaar 1 November. R5500/maand Dilien Kruger 082 920 49192017-10-12

Next Page >>

Business List

Links / Skakels

@2009 Terms and Conditions - site map