Properties for Sale
Delmas Properties

Properties for Sale

Description   Image Contact Type Create Date
HUIS TE KOOP 27/11 Netjiese intrek en bly huis. 4 slaapkamers, 2,5 badkamers studeerkamer,3 leefareas en kroeg.Dubbelmotorhuis, afdak, braaistoep, swembad, netjiese tuin, alarmstelsel. R1950 000.00 Dilien Kruger 082 920 4919 dilien@penta-net.co.za2017-11-24
MEENTHUIS TE KOOP 7/9 2 Slaapkamer meenthuis met badkamer, kombuis, leefarea, enkel motorhuis en gerieflike erf te koop. Slegs R600 000.00. Dilien Kruger 082 920 49192017-09-06
Huis te koop Delmas 4/9/2017 Hierdie pragtige netjiese 2 slaapkamer siersteen huis in Delmas. Groot oopplan met kombuis, eetkamer en sitkamer. Volledige badkamer. Lieflike patio met 2 ruim motorhuise. Elektriese heining en alarm(maksimum) Hierdiew is n "MOET" om te sien!! R990 000.00 Sal kyk na n goeie offer.... Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-09-04
Plot te koop 27/7/2017 2.0262Ha leĆ« plot op Eloff te koop R450 000.00 Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-07-27
Erwe te koop Eloff 27/7/2017 Erwe te koop in Eloff vir 991m2 vanaf R140 000.00 Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-07-27
Huis in Delmas te koop 27/7/2017 3 Slaapkamer, 1 badkamer sitkamer en eetkamer. Kombuis met TV kamer, opwas in kombuis. R800 000.00 Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-07-27
Huis in Eloff te koop 27/7/2017 3 Slaapkamers, 2 badkamers gerieflike kombuis. Alarm, beams, 1 afdak elektriese hek. Omheining precast en lemmetjies draad. R550 000 Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-07-27
Huis te koop Eloff 24/7/2017 Pragtige en bekostigbare huis te hoop Eloff. 3 Slaapkamers met teĆ«ldak huis. 1 halwe badkamer met oopplan vertrekke, sitkamer/eetkamer met mooi kombuis....en vele meer. Kom kyk self!!! R890 000.00 Monet Strydom 013 665 5526/ 079 890 77212017-07-24
Pragtige huis te koop Delmas 24/7 3 Slaapkamers, ruim vertrekke. Netjiese badkamers mooi kombuis. Baie kaste n vrou se droom!! Sitkamer/eetkamer + tv kamer. Pragtige kuier area met Jacuzzi en bar, met ingeboude braai.2 Motorhuis,afdakke, parkeer plek. Veilige area. R1.7M ona Monet Strydom 013 665 5526/ 079 890 77212017-07-24
Huis te koop Delmas 24/7/2017 Puik area!! Mooi ruim 5 slaapkamer huis met 1 vol badkamer + kombuis, aparte opwas. Sitkamer en tv kamer. Burger erf, buite kamer. Klip gooi van skool!!! R790000.00 Monet Strydom 013 665 5526/ 079 890 77212017-07-24
Huis te koop in Delmas 19/6/2017 Uitbreiding 2. Ruim 4 slaapkamer vertrek, met 2 badkamers, sitkamer en tv kamer. Eetkamer en kombuis met waskamer. 2 Motorhuis. Met n bietjie "liefde" en aandag sal dit n pragtige plekkie wees. R850 000.00 Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-06-19
Huis te koop Delmas 19/6/2017 In Delmas x2 ruim vertrek huis, met 3 slaapkamers, 1 badkamer, sitkamer en eetkamer. Kombuis met tv kamer en opwas in kombuis. Motorhuis Huis kort bietjie aandag..Maar kom loer in. R850 000.00 Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-06-19
Huis te koop Delmas 19/6/2017 Uitbreiding 5. Mooi huisie met 3 slaapkamers, 2 badkamers met sitkamer en eetkamer, kombuis met waskamer. 1 Motorhuis met afdak. Bediende kamer R900 000.00 Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-06-19
Huis te koop Delmas 19/6/2017 Gerieflike gesins huis in uitbreiding 4 met 3 slaapkamers, 2 badkamers, sitkamer en eetkamer met tv kamer en kombuis. Waskamer met 2 motorhuise. Stoep en swembad. Bediende kamer met toilet. Prys: R1.060 000.00 Sanet Potgieter 072 667 6330 / 013 665 55262017-06-19

Business List

Links / Skakels

@2009 Terms and Conditions - site map