Afgri Agri Services

Afgri bring jou \’n kleinhandelservaring soos min, met nie minder nie as 63 kleinhandelafsetpunte in ses provinsies onder die AFGRI Town&Country, FarmCity en Senwes Village handelsmerke. Met meer as 1 800 bedryfspersoneel, 20 landbou besigheid bestuurders en bemarkers tot u diens, asook 56 brandstofstasies om uit te kies, is dit so reg in jou kraal.

Ons beskik oor \’n groot verskeidenheid produkte! 

  • Tuin- en Besproeiingstoerusting
  • D.I.Y.- en Kraggereedskap
  • Verf
  • Staal / Draad
  • Kunsmis
  • Kampeertoerusting
  • Wapens
  • Klerereeks
  • Veiligheidstoerusting
  • Perdebenodigdhede
  • Dieregesondheids- en Veeprodukte
  • Motorsorgprodukte


Rating ( 0 rating )

Rate this Business

Contact Information

Address Details

Afgri Town & Country, Sarel Cillierstraat, Delmas, 2210

Phone: (013) 665 2343



Contact Details

Compare