EK WIL EN KAN WERK

Posted by
For job_post
Contact Seller
Click to see phone number
Price
RNEG
Report This Ad
You must Login to report here.
Share this ad
Goeie dag steek my voelers uit vir nuwe werk ek het ondervinding in: 1)  sekuriteits bedryf  +/- 26 jaar (reaksie/alarm/supervice) 2) Bouwerk/kaste insit en teelwerk 3) “Mecanical op trokke 4) drywer 5) Kan Tlb/Grader operateur 6) “Plumbing”   Werk huidig vir n maatskappy in Van Dyk park, maar bly in Eloff hul is in die boubedryf (komplekse/woonstele/teelwerk/kaste insit) asook vervoer bedryf   ek onderhou die trokke en masjien, as dit stil is dan supervise en help ek met insit van kaste/teel werk en materiaal aankope   ek is gesond, wil werk, kan werk en vra vir n kans altyd beruid om te leer

Compare

All for Joomla All for Webmasters