Besighede & Maksimum maak Hoofstraat veilig!

News 0 Comments

As gevolg van misdaad wat hand uit ruk in die Hoofstraat van Delmas het Besighede & Maksimum Sekuriteit veiligheidswagte aangestel om van ABSA Bank tot STANDARD Bank te patroleer. Die huidige karwagte is NIE doeltreffend NIE en word daar gevra om asb vir geen karwag in die hoofstraat ‘n beloning te gee NIE! Die Maksimum wagte is duidelik uitkenbaar aan hul uniforms.  

Leave a Reply

Compare