Delmas Herleef maak ‘n verskil in Delmas

News 0 Comments

Die afgelope paar maande het inwoners van Delmas besluit om ‘n verskil te maak in ons dorp. Delmas Herleef het ontstaan en ‘n duidelike verskil in die hoofstraat is sigbaar. Dankie aan elkeen wat sy/haar tyd opoffer om Delmas weer ‘n beter plek te maak.  Kliek hier vir foto’s …
IMG-20210322-WA0005
IMG-20210322-WA0005
« 1 of 9 »

Leave a Reply

Compare