Delmas Kerssangdiens

News 0 Comments

Die Gemeenskap van Delmas word hartlik uitgenooi na ‘n Kerssangdiens op 24 November by NG Delmas Moedergemeente. ALMAL is hartlik werlkom! Program begin stiptelik om 19:00. Kyk hier …

Leave a Reply

Compare