Die 19de Delmas Kersmark sê baie dankie …

News 0 Comments

En so is die 19de Delmas Kersmark in ‘n oogwink verby. ‘n Groot dankie aan elke besoeker aan vanjaar se mark. In besonder aan elkeen wat ‘n bydra gelewer het, ons uitstallers, die Restaurant, die kassiere, al die helpers tydens die opslaan en afslaan en in besonder aan ons getroue Selinah.  Julle word elkeen opreg waardeer. Sonder julle kan ons nie ‘n suksesvolle mark hou nie …  Met dankbare harte kan ons terugvoer gee dat die 19de Delmas Kersmark weereens ‘n REUSE sukses was.
Mag elkeen ‘n Geseënde Kerstyd geniet saam met julle geliefdes. Reis veilig en pas julself mooi op.  Tot ons weer saamkuier op die GROOT 20ste Delmas Kersmark!

Leave a Reply

Compare

All for Joomla All for Webmasters