template08 hinterland-delmas

Hinterland Delmas



Hinterland bring jou ‘n kleinhandelservaring soos min, met nie minder nie as 63 kleinhandelafsetpunte in ses provinsies onder die AFGRI Town&Country, FarmCity en Senwes Village handelsmerke. Met meer as 1 800 bedryfspersoneel, 20 landbou besigheid bestuurders en bemarkers tot u diens, asook 56 brandstofstasies om uit te kies, is dit so reg in jou kraal. Ons beskik oor ‘n groot verskeidenheid produkte! Tuin- en Besproeiingstoerusting D.I.Y.- en Kraggereedskap Verf Staal / Draad Kunsmis Kampeertoerusting Wapens Klerereeks Veiligheidstoerusting Perdebenodigdhede Dieregesondheids- en Veeprodukte Motorsorgprodukte  
temp02 farmers-diy-depot

Farmers DIY Depot



CELEBRATING 4 YEARS! On 1st June 2015 we opened Farmers DIY Depot Sundra. Not knowing what to expect, we plunged in. We came from the Pub & Restaurant Industry. The Afrikaans people say ” van Hardehout na Hardeware” We started with little stock. We would like to thank all our customers for the advice and help they gave us along the way.   What do we have in stock:   Plumbing & Irrigation Cement & Lintels Ready Mixes & Building Tools Fasteners Adhesives Arts & Craft Corner Key Cutting Services Abrasives & Drill Bits PPE Clothing Fishing Goods Braai &…

Wessel Venter Verkoeling, Elektries & Loodgieter



Lewer alle Verkoelings, Elektriese en Loodgieters dienste. Instandhouding, uitreik van “C.O.S.” sertifikate, Geysers, Bedrading. Yskaste, lugversorging en komersieël asook noodgevalle. Dreinverstoppings, nuwe installasies, verstopte dreine, vervangings (ook vir versekerings doeleindes), vind van lekkasies binne en buite die huis asook fabrieke. Elektriese Heinings en elektriese motors vir hekke. Ek dek die hele spektrum. Nooddienste beskikbaar 24 uur. Gasinstallasies (Geysers, stowe, kaggels en braaiers) asook die uitreik van gassertifikate. Nou ook ‘n gesertifiseerde installeerder van Stelsels op Elektriese Heinings / Now also a certified Electric Fence System Installer. Sien sertifikaat (Kliek hier) / See certificate (Click here) Cooling, electrical & plumbing services, maintenance,…

Compare

All for Joomla All for Webmasters