Mobiele karwas nou in Delmas
Laat jou voertuig was in die gemak van jou huis of by jou werk. Karre, bakkies, trekkers en vragmotors. Vol was en vol valets beskikbaar op alle voertuie. Kontak of whatsapp vir Lisa op 0791746470 vir meer inligting of om ‘n afspraak te maak.