Kleinhoewe te koop – Delmas (Inkomste Potensiaal met uitverhuring van woonstelle)

R3,500,000
For Sale

8667

Property ID

Description

2 hektaar goed ontwikkelde kleinhoewe te koop in Delmas, Mpumalanga. Eiendom is geleë op die Bronkhorstspruit pad, 2km buite Delmas.   1 x 4 Slaapkamer huis, 1 x 3 Slaapkamer woonstel, 1 x Enkel woonstel. Elke eenheid beskik oor sy eie voorafbetaalde krag sisteem. 1 x 4 motor afdak, Lapa, Werkswinkel en ander buite geboue.   Eiendom is volledig omhein met elektriese heining om hoof wooneenheid en 3 slaapkamer woonstel.   Boorgat en Munisipale water beskikbaar op eiendom.   1 Hektaar gevestigde Lusern land met 2 Kikuyu weikampe. Onderdak skaap kraal binne elektriese heining.  

Address

  • Country: South Africa
  • Province / State: Mpumalanga
Open on Google Maps

Get Directions

Contact

Name: Arno

0829234214