Daar is ‘n R30 fooi betaalbaar vir Privaat Eiendom te koop/huur. Stuur ‘n e-pos aan info@delmasmall.co.za vir meer inligting.

FOR SALE 9 Geelhout st Ext 4, Delmas (5)

Private

For Sale

Ritha Taylor
4 months ago

3 Bedrooms with bay windows 2 Bathrooms Spacious office TV room with fire place Big kitchen with working Cole stove, […]

3
2
Leë erf te koop – Delmas 2/5

Private

For Sale

5 months ago

Lee Erf te koop in Westridge Delmas. 805m2. R285 000 Vir meer inligting kontak 066 22 77 090

Huis te koop – Delmas 1/5

Private

For Sale

5 months ago

Netjiese ruim 3 slaapkamer huis te koop in Pickard straat, Delmas.  Ruim leefareas, kombuis, 2 badkamers, dubbel motorhuis, dubbel motor […]

3
2
For sale: 14/3

For Sale

For sale: 14/3

R370,000
7 months ago

ELOFF R370,000 2bedroom house, lounge, kitchen and bathroom on spacious corner stand, palisade fenced, on Mainroad (BARGAIN)

2
1
Huis te koop in Uitbreiding 5 15/2

For Sale

Pragtige 3 slaapkamer met bad/stort met apart toilet. Swart/wit kombuis met ontbyt hoek. Sitkamer/studeerkamer/braai kamer met lekker kuier stoep. 3 […]

3
1.5
HUIS TE KOOP 15/2

For Sale

Hierdie pragtige huis is net n 2 slaapkamer ….MAAR moet dit nie miskyk nie kom maak n draai en sien […]

2
1.5
Eloff Huis te koop 18/1/2018

For Sale

3 Slaapkamer, kombuis met eetkamer en sitkamer. Alarm stelsel. Afdak. Naby skool en hoofpaai. 100% besigheidsregte. R550 000.00

3
Lieflike Delmas Huis te koop 18/1/2018

For Sale

Lieflike 3 slaapkamer huis, sitkamer met eetkamer en kombuis. 1 Badkamer met n ekstra stort. 1 Motorhuis. R1060 000

3
1
Huis te koop 18/1/2018

For Sale

Mooi ruim 2 slaapkamer huis, oopplan sitkamer/eetkamer en kombuis. Badkamer met ekstra toilet. Pation buite, 2 motorhuise. Elektriese hek en […]

2
1
Mooi Delmas huis te koop 18/1/2018

For Sale

Mooi 4 slaapkamer huis, studeerkamer met sitkamer en eetkamer. Kombuis, 3 badkamers en 3 motorhuise. R1.3Miljoen

4
3
Delmas huis te koop 18/1/2018

For Sale

Gerieflike 3 slaapkamer huis, badkamer, mooi kombuis, eetkamer en sitkamer. Braaikamer. Afdakke vir 3 motors. Houthuis 4x4m met batchelor woonstel. […]

3
1
Huis te koop 27/11

For Sale

Huis te koop 27/11

R1,950,000
10 months ago

Netjiese intrek en bly huis. 4 slaapkamers, 2,5 badkamers studeerkamer,3 leefareas en kroeg.Dubbelmotorhuis, afdak, braaistoep, swembad, netjiese tuin, alarmstelsel.

4
2.5

Compare

All for Joomla All for Webmasters